Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 206

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Laguna La Crete 206
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jene V

Die woonstel is baie netjies. Sal enige tyd weer soontoe wil gaan.

Ons het baie lekker gebly.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Louis F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Ons blyplek was goed geleë vir al die plekke wat ons wou besoek, maar wou eerder nader aan die strand gewees het.

Ons sou graag 'n skoonmaker wou gehad het om te help met die skoonmaak van die vloere en die badkamers aangesien die skoonmaakgoedere in die skoonmaakkas nie alles in gehad het nie. Kinders het gekla oor die beddens nie lekker geslaap het nie en die vrieskas was te klein vir al ons gevriesde goed. Verder was als in plek, die dekor van die plekkie was baie mooi. Oor die algemeen het ons 'n baie lekker vakansie gehad. Sal volgende keer nader aan die lagoon wil bly op die grondvloer.

Richard F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Richard F

Horrible.

I was offered a different and dirty unit.

André B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André B

Fantasties.

Vriendelike staf en 'n pragtige kompleks: netjies, skoon, baie goed onderhou.

Janita L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita L

Baie lekker plek.

Baie skoon, netjies, vriendelike wagte by die hek en die plek word kort-kort gepatrolleer. Baie stil en rustige plek. Sal beslis weer soontoe gaan en aanbeveel vir enige iemand.

Twanette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette B

Rustige kompleks met 'n wonderlike uitsig.

Ons het besonder lekker gebly en vakansie gehou by Laguna La Crete. 'n Ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey Laan 5, Laguna La Crete-kompleks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5588bcb71a5758f2fb00fa71a8d818f77f4fa879252ef444d732c59dada0c67f34725c917b918445a932e2529868ee1c31fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Selvey Avenue Laguna La Crete complex 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.8362875 30.3934793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang