Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 227

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Cindy H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Relaxing to listen to the river. Was a bit disappointed because online oversold the description and experience. 1. Couldn't see or access the waterfall. However, the sound was amazing. 2. Ocean view was barely visible, far, in a distance, over the top of the trees. 3. Traffic sounds were a little off-putting. 4. Not enough couch space for 4 people. 5. No access to the braai or pool, by the tennis courts. 6. No proper ventilation/window in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine K
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Ons het 'n baie lekker vakansie gehad. Die woonstel was mooi skoon en alles benodig in die kombuis was teenwoordig. Baie dankie aan Louise van van Heerden Letting, die woonstel was mooi skoon en sy het bystand gebied met alles. Die ligging is perfek. Net jammer van die trustees is baie ongeskik. Ek sal Laguna La Crete 227 beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Was nice to stay at. It was a good breakaway. The fridge was just not working properly, so we ended up throwing some stuff out, but otherwise, all was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Taschke G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2023

Unit was clean. We enjoyed our stay very much. I would just suggest that they mention the DSTV connection is not compatible with the new DStv's. It can only connect with the older models. Seating is a bit tricky for 4 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2023

Baie ongelukkig oor Laguna La Crete. Waar om te begin? Met aankoms was die sleutel nêrens te vinde nie. Ook nie boodskap ontvang waar om sleutel te kry nie. Het die nommer gebel wat ons gekry het op ons boodskap van daai oggend vroeg. Toe sê die vrou: O, het ek nie die boodskap gestuur waar jy die sleutel moet optel nie? So met die gesprek word daar gesê ons moet die sleutel by die Caltex Garage gaan optel. So na 9 ure se ry, moes ons toe nou al die pad terugry om die sleutel te gaan haal by die Caltex Garage. Waar die vrou daar ook nie weet waarvan ek praat nie. Ek moes self vir haar die goed lees en wys watse koevert myne is. Ek sal nooit weer my geld mors op daai plek nie. 1) Kan nie swembad gebruik op perseel nie, dis vir die eienaars se gebruik. Al word dit nie so geadverteer nie. Jy moet afry na die 2de deel van Laguna La Crete en daardie swembad en braaigeriewe gebruik, wat ook swak is want die braai-areas se ligte werk nie. 2) Kan ook nie tennisbaan gebruik nie. Ook net vir eienaars se gebruik. 3) Jy betaal R650 vir 'n kamstige eenmalige skoonmaak van die plek wat ook nie so geadverteer word nie. Dis nie daaglikse skoonmaak van R100 'n dag nie. En die plek stink na muf. Koskaste vrot na die muf. 4) Ek het Domestos gebruik om die toilet, stort en bad te was.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Stefan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker gewees. Was baie lekker en lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes P
Lang verblyf
5.0
Okt 2022

Dit was 'n baie lekker tyt daar ons het geen probleme gahad nie. Wat lekker is daar is wagte wat die heel nag patroleer en sorg als is veilig vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Very nice. It's just a pity after a great week that all the noisy people arrive on Friday, with their loud (so-called) music, and other noise. A perfect week was ruined by at least one noisy neighbour on Friday afternoon and evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Heerlike weer, goeie strand vir kinders. Baie oulike plek. Die stoep is 'n groot bederf. Ons kom beslis weer. Volgende keer bring ons, ons rakette saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontobeko N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Excellent. I would like to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna La Crete 227, Selvey-laan 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA298e600a82a98ed954bf99ac0fadfb0b3944978428ed0e17550ba3b70f3f15884d3314ad49362dde4a2fdf1fd2f71d5db96b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 227 Laguna La Crete 3 Selvey Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.836242454892 30.391946907201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang