Laguna La Crete 28
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 425R1 283 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 28 is 'n pragtige strandhuis in die gewilde Laguna La Crete-kompleks langs Marinerylaan in Uvongo. Dit bied direkte toegang tot die strand wat net 200 m ver is.
Dié selfsorghuis met 3 slaapkamers is op die grondverdieping geleë en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis het 'n oopplan-uitleg en is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat die TV, WiFi en 1 lig tydens beurtkrag aanhou.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n gasbraai, buitemeubels en 'n see-uitsig.
Die kompleks bied verskeie geriewe, insluitend 'n klubhuis met 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, tennisbane en wasgoeddienste teen 'n ekstra koste. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 235
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Selvey-weg, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Laguna La Crete-kompleks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang