Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Laguna La Crete 29

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Laguna La Crete 29 bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë. Die kompleks kyk uit oor die strand, en is 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede en geriewe in die Margate-omgewing.

Dié woonstel op die eerste verdieping spog met 180 grade see-uitsigte en uitsigte oor die strand en strandmeer, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad; die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n kookplaat, en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n kisvrieskas, 'n rusbank en 'n TV vir mediavermaak met 'n oopuitsig-dekodeerder. Wi-Fi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n ruim balkon met wonderlike stoepmeubels wat perfek is vir buitelewe sowel as 'n gasbraai.

Dié kompleks spog met 24 uur-sekuriteit met 'n veiligheidshek, onderdakparkeerplek, 'n swembad, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaigeriewe.

Uvongo Beach het haainette en lewensredders en is veilig om te swem. Die strand het 'n lieflike strandmeer wat deur 'n skilderagtige waterval gevoed word. Kano's en roeibote kan op die strandmeer gehuur word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 374

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA065fd36a4fd4c6dcc1b60f9d2845f6656966cb0519441d07548f925c48c200d76bd40b84dfc4b9e5e1a1699b049ccf9bbe3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 8) Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.837516070338 30.394135156325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456