Laguna La Crete 74
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lorraine M - Sep 2024
Algehele gradering
Epic.
Linden M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Pieter S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met pragtige uitsig.
Sithembile N - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful location and apartment.
Lees meerCharlanewhitney G - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Tammy G - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely and relaxing. Love the view.
Sphokazi M - Aug 2023
Algehele gradering
It was beyond amazing.
Sonaye P - Des 2023
Algehele gradering
The location was great.
Curtis C - Aug 2022
Algehele gradering
We had an awesome time. And would definitely visit again.
Bruce H - Apr 2022
Algehele gradering
The view from the accommodation is beautiful.
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese woonstel.
Quinten D - Des 2022
Algehele gradering
Awesome. Amazing view.
Sphelele M - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Veronika F - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Herda G - Sep 2019
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Rocco R - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Eugene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lizeth V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis Laguna La Crete eenheid 74 aan ander aanbeveel.
Babhekile N - Jun 2019
Algehele gradering
Daniel was just a call away from us whenever we needed help.
Elainne V - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowend besonders lekker en pragtig.
Tamara D - Sep 2018
Algehele gradering
Most memorable experience.
Lona M - Jun 2018
Algehele gradering
Beste uitsig ooit!
Lees meerMelissa Jade D - Feb 2018
Algehele gradering
We had an amazing weekend. The place is absolutely lovely and the view is to die for.
Samantha E - Feb 2018
Algehele gradering
Stay was awesome.
Ina V - Jan 2018
Algehele gradering
Owner and agents hands on and very friendly.
Joseph A - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlike see-uitsig by Uvongo.
Petronella D - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om te ontspan in die beste toegeruste eenheid!
Precious P - Nov 2017
Algehele gradering
Greatest weekend ever.
Ignatius S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Johan, thanks very much for the review. We look forward to seeing you guys again.
Thembeka M - Sep 2017
Algehele gradering
The place was amazing.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Thanks for the great review, Thembeka. We look forward to seeing you guys again soon!
Marwileen V - Aug 2017
Algehele gradering
Luxurious, comfortable stay.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Marwileen, thanks very much for the great review. We believe a holiday should be as comfortable as possible. We look forward to hosting you guys again
Tokkie D - Jul 2017
Algehele gradering
'n Baie oulike blyplek met alle geriewe wat nodig is.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Tokkie, thank you very much for the great review. We really appreciate your kind words. Please keep us in mind for your next holiday
Vanessa P - Jul 2017
Algehele gradering
The accommodation was beautiful and well decorated.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Ashwin, I am delighted to hear that you found the unit to your liking. Thanks for the great review
Lindeka M - Jun 2017
Algehele gradering
10/10!
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Lindeka, thanks very much for the feedback. We look forward to seeing you again. Kind regards, Danie.
Thandazile D - Jun 2017
Algehele gradering
Best holiday.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Thandazile,
Great to hear you ladies had a good time, we look forward to seeing you again. We are also in the process of installing an ADSL line, so our guests will soon have access to free Wi-fi internet.
Kind regards, Danie
Carmen N - Mei 2017
Algehele gradering
The place is great!
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Carmen, thank you very much for the feedback. We look forward to seeing you guys again.
Kind regards,
Danie
Mattheus D - Apr 2017
Algehele gradering
Beste vakansie-akkommodasie nog!
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Beste Trinity,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete,
Danie
Cecilia H - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons vakansie was baie lekker! Verblyf uit die boonste rakke! Skoon, netjies met alles wat jy mag nodig kry, kan Laguna La Crete 74 aanbeveel.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Cecilia, ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Baie dankie vir die aanbeveling en ons hoop om julle weer te kan help met julle volgende vakansie. Van April 2017 af sal ons ook DStv Premium insluit teen geen addisionele koste nie.
Groete
Danie
Marise F - Feb 2017
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Lees meerLaguna La Crete 74 se terugvoer
Liewe Marise,
Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het, en dat julle die klein dingetjies soos ordentlike beddegoed, linne en handdoeke waardeer. Persoonlik hou ek glad nie daarvan om goedkoop linne te kry wanneer ons weggaan nie.
Ons hoop om julle weer te sien; van April 2017 af sal ons ook DStv Premium insluit by die verblyfspakket teen geen addisionele koste nie.
Groete,
Danie
Sthembile B - Apr 2017
Algehele gradering
Really enjoyed it. I'll like to go back. The owner went to extra mile, really like the place.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Blose, thank you very much for the kind words. I trust your son had a memorable birthday in Uvongo.
Regards,
Danie
Maresa M - Apr 2017
Algehele gradering
Perfekte plek om batterye te herlaai!
Lees meerLaguna La Crete 74 se terugvoer
Beste Marésa,
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Danie
Elisha C - Mrt 2017
Algehele gradering
It was everything and more I expected.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Elisha, thanks very much for the feedback. It was a pleasure having you guys there. I look forward to seeing you again.
Kind regards, Danie
Rupert V - Okt 2017
Algehele gradering
Luuks en baie goed toegeruste eenheid. Pragtige uitsig.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Rupert, thank you for taking the time to review. We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay.
Ezelna M - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Baie dankie Ezelna, ek is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete,
Danie
Marlene H - Mrt 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en die woonstel is baie mooi en gerieflik ingerig.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering; ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Groete, Danie
Magda F - Des 2016
Algehele gradering
Was absoluut wonderlik.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Liewe Magda,
Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf - en die uitsig - geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning; ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Danie
Madeleine V - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflike plek! Sal beslis weer kom na hierdie spesifieke eenheid.
Lees meerLaguna La Crete 74 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons het na hierdie bespreking ondersoek ingestel en sal moontlik nou SABC 1 2 3 en E TV kan voorsien.
Ons sien uit om julle weer te help met julle volgende vakansie.
Rawson Groete
Ahmed E - Aug 2016
Algehele gradering
Excellent facilities.
Laguna La Crete 74 se terugvoer
Dear Ahmed,
I am very happy to hear that you found the condition of the apartment to be to your liking. We try very hard to offer guests a memorable and hassle-free stay. I apologise for the lights that were out of order; we have taken steps to ensure that this does not happen again.
You will be happy to know that we are in the process of making DStv dual-view available to our guests at no extra charge. We will have this in place before the coming 2017 April school holidays.
I trust that we will see you again at Laguna 74.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Lilliecrona-weg en Selvey-laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang