Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 90

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Amahle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome. The house is very beautiful and clean. I'd book this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaime H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Lovely beach destination with kids. The location is amazing, great to be on ground floor with a little one, and the flat has all the basic necessities. We didn't have any issues with monkeys, which was a nice surprise as usually at the coast you have to keep everything locked up the whole time due to monkeys. We had a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Attie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2022

Dit was baie lekker en ek sal dit beslis aanbeveel vir mense wat van die natuur hou. Baie dakie aan Laguna La Crete 90. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die mense was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ncamisile N
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Mei 2022

Poor service they have. They say you making noise even we are talking, I would not recommend any to go on that place. Even the TV was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Shane
Laguna La Crete 90
Thank you for your feedback. Kindly note, prior to your stay you were informed regarding the rules of the resort which clearly outlined the quiet times. You had brought in a boom box and had been playing music above the reasonable limits into the early parts of the morning causing a disturbance to others. The security had to come out on numerous occasions to caution you including a call out at 1am. With regards to the TV not working, our agent had come out immediately and attended to the problem upon your request. She had also personally informed you when she came out to attend to the TV, regarding the implications should you continue being rowdy. It would be appreciated if you provided an honest review.

Vanie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Very pleasant. Very pleasant stay, all appliances worked and was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Lekker by die see ten spyte van die reën! 'n Welbedagte uitleg, bedagsame dinge soos strandhanddoeke, ysmasjien, seep, lekker dik handdoeke, messe wat kan sny, twee yskaste en 'n besonderse uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokwanda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Pleasant stay with an amazing seaview. A very safe and clean unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lungi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Excellent. We were very happy about everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fred C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Uitstekende ligging. Ons het een aand langer aangebly as die oorspronklik plan. Die eienaar was in ’ posisie om prys te onderhandel vir ’ ekstra aand. Die feit dat die uitsig onbelemmerd is maak dit baie spesiaal. Ons eerste aand was ongelukkig ’n teleurstelling met bure op die boonste vloer wat tussen 23:00 en 3:00 in die oggend ’n verjaarsdag gevier het. Mense bly ongelukkig nie by die reëls wat baie duidelik uiteengesit is nie. Die eenheid is volledig uitgerus. Ons kan die eenheid sterk aanbeveel en sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lilliecrona-straat en Selveylaan, Laguna La Crete 90, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fecfd3868c65e576ee704f22624dac8ff7d245f60a5f66ac544b44487d79d3f42137afb8d8e8734518a2790618784dd43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Corner Lilliecrona Road And Selvey Avenue Laguna La Crete 90 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.83625617907 30.393508868262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang