Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 94

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Laguna La Crete 94
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Wonderlik en ontspannend met goeie see uitsig.

Dit was baie netjies en skoon. Wonderlike see uitsig en maklike toegang tot die strand.

Laguna La Crete 94 se terugvoer

Goeie môre Gerhard
Dankie vir die mooi resensie

Ek is bly julle het julle verblyf geniet

Hoop om gou weer van julle te hoor
Groete

Laguna La Crete 94
Chimone S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone S

Baie netjiese plek met 'n mooi uitsig en het vreeslik lekker gekuier.

Kan die huis aanbeveel vir baie ander mense met 'n lieflike see-uitsig.

Liezel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Fantastiese uitsig!

Heerlike balkon om te braai en die uitsig te geniet.

Janine K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Dit was awsome om my gesin, man en 2 dogters by my te hê.

My oudste het 20 geword op ons vakansie en ek was geëerd om my pa van 94 en ma van 72 saam met my te hê! Ek was baie bevoorreg om my pa van 84 en moeder van 72 met ons memories te deel. See-uitsig was besonders dag en nag. Ons sal beslis weer deur webtuiste bespreek. Dit was lekker maar alle goeie dinge kom tot 'n end.

Naseema S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naseema S

My family enjoyed the unit very much.

Only when giving us the keys was a delay. The keys where given a hour later at 3pm. When we requested to leave a hour later. The lady refused abruptly. Saying she don't care if the keys were late. The stay was good. Anyway we had good holiday.

Kotie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie P

Baie goeie see-uitsig en die strand is maklik bereikbaar, alhoewel die weer bietjie koud was vir die tyd van die jaar.

Parkering by Laguna La Crete is baie klein, veral as jy 'n groot kar ry en mense nie mooi parkeer nie.

Norman W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman W

Baie lekker.

Baie gerieflik, kindervriendelik.

Annetjie W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie W

Lekker, sentraal gelee naby als

Nice plekkie tweede keer al daar en Sal weer gaan, naby strand met nice seeview

Candice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Best value for money view and facilities.

Simply the nicest place we've stayed at on our many trips to Uvongo. Incredible price for the view we had in Laguna so definitely the best place overall at Laguna La Crete. Well-equipped and clean. Thank you.

Casper K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Beste waarde vir geld.

Pragtige woonstel met alles wat jy kan nodig kry. Beste uitsig oor die see en lagoon. Staf was baie vriendelik en behulpsaam en het heeltyd veilig gevoel.

Rita E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rita E

Pragtige uitsig en ligging, maar die eenheid is verwaarloos en meubels kort aandag en 'n skoonmaak.

Die eenheid se meubels is outdated en kort skoonmaak. Die lakens, kussings en duvets is regtig oud en kan vervang word. Storte is vuil en verskeie vloerteëls is gekraak. Gasbraaier werk net gedeeltelik.

Rafal D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafal D

Best ocean view balcony in Laguna Crete.

See stars.

Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd0d763c89d9e041199861c77498ef3c6bc88c4858fd1c51d7144b3ac28d19dfdbe724778dbd336e953c4d8c79e393fdc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.836829728511 30.392791803041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang