Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 94

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik en ontspannend met goeie see uitsig. Dit was baie netjies en skoon. Wonderlike see uitsig en maklike toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Laguna La Crete 94
Goeie môre Gerhard Dankie vir die mooi resensie Ek is bly julle het julle verblyf geniet Hoop om gou weer van julle te hoor Groete

Chimone S
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Baie netjiese plek met 'n mooi uitsig en het vreeslik lekker gekuier. Kan die huis aanbeveel vir baie ander mense met 'n lieflike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Lang verblyf
4.8
Mrt 2021

Fantastiese uitsig! Heerlike balkon om te braai en die uitsig te geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2021

Dit was awsome om my gesin, man en 2 dogters by my te hê. My oudste het 20 geword op ons vakansie en ek was geëerd om my pa van 94 en ma van 72 saam met my te hê! Ek was baie bevoorreg om my pa van 84 en moeder van 72 met ons memories te deel. See-uitsig was besonders dag en nag. Ons sal beslis weer deur webtuiste bespreek. Dit was lekker maar alle goeie dinge kom tot 'n end.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naseema S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2021

My family enjoyed the unit very much. Only when giving us the keys was a delay. The keys where given a hour later at 3pm. When we requested to leave a hour later. The lady refused abruptly. Saying she don't care if the keys were late. The stay was good. Anyway we had good holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kotie P
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Baie goeie see-uitsig en die strand is maklik bereikbaar, alhoewel die weer bietjie koud was vir die tyd van die jaar. Parkering by Laguna La Crete is baie klein, veral as jy 'n groot kar ry en mense nie mooi parkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Baie lekker. Baie gerieflik, kindervriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

Lekker, sentraal gelee naby als Nice plekkie tweede keer al daar en Sal weer gaan, naby strand met nice seeview

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Best value for money view and facilities. Simply the nicest place we've stayed at on our many trips to Uvongo. Incredible price for the view we had in Laguna so definitely the best place overall at Laguna La Crete. Well-equipped and clean. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2019

Beste waarde vir geld. Pragtige woonstel met alles wat jy kan nodig kry. Beste uitsig oor die see en lagoon. Staf was baie vriendelik en behulpsaam en het heeltyd veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd0d763c89d9e041199861c77498ef3c6bc88c4858fd1c51d7144b3ac28d19dfdbe724778dbd336e953c4d8c79e393fdc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.836829728511 30.392791803041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang