Laguna La Crete 94
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard B - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik en ontspannend met goeie see uitsig.
Laguna La Crete 94 se terugvoer
Goeie môre Gerhard
Dankie vir die mooi resensie
Ek is bly julle het julle verblyf geniet
Hoop om gou weer van julle te hoor
Groete
Chimone S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek met 'n mooi uitsig en het vreeslik lekker gekuier.
Liezel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Janine K - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was awsome om my gesin, man en 2 dogters by my te hê.
Naseema S - Apr 2021
Algehele gradering
My family enjoyed the unit very much.
Kotie P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goeie see-uitsig en die strand is maklik bereikbaar, alhoewel die weer bietjie koud was vir die tyd van die jaar.
Norman W - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Annetjie W - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker, sentraal gelee naby als
Candice M - Mrt 2019
Algehele gradering
Best value for money view and facilities.
Casper K - Jul 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Rita E - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en ligging, maar die eenheid is verwaarloos en meubels kort aandag en 'n skoonmaak.
Rafal D - Aug 2018
Algehele gradering
Best ocean view balcony in Laguna Crete.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang