Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 94

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R855 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 94 is 'n selfsorgwoonstel in die seekantkompleks, Laguna La Crete, in Uvongo. Die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n plafonwaaier. Dit lei na 'n balkon met eetplek en gasbraaigeriewe.

Die Laguna La Crete-kompleks het 'n swembad, tennisbane, 'n wassery en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 94 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fd0d763c89d9e041199861c77498ef3c6bc88c4858fd1c51d7144b3ac28d19dfdbe724778dbd336e953c4d8c79e393fdc1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.836829728511 30.392791803041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang