Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete Unit G

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Elsana D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Onvergeetlike ervaring! 'n Netjiese, skoon eenheid met ongelooflike uitsig. Baie veilig en ideaal vir gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Laguna La Crete Unit G
Dear Elsana, Thank you for your review, we are glad to see you enjoyed your stay with us.

Nokubonga M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

It was amazing! I couldn't have chosen a better place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Laguna La Crete Unit G
Dear Nokubonga. Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay, and hope to see you again soon.

Mariana M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2017

Goeie ligging met alles wat jy nodig het. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend - jy kan op jou bed lê en die see sien. Min plekke wat volledige DStv verskaf so vir mense wat hou van TV kyk is dit 'n bonus. Die gasbraai op die stoep was ideaal aangesien die gemeenskaplike braai nie ons ding is nie. Die eenheid is een van min wat lekker banke en stoele op die patio het en ons het baie van ons tyd op die patio bestee. Enigste nadeel is die badkamers het nie een 'n venster nie so dit ruik vinnig muwwerig as jy nie jou badhanddoeke buite ophang nie. Daar is ook nie 'n spieël in die badkamer nie. Dit is die enigste verbetering wat ek sou aanbring. Maar "all-in-all" was dit 'n lekker eenheid wat goeie waarde vir geld was!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gina
Laguna La Crete Unit G
Dear Mariana, Thank you for your review, we are glad to hear you enjoyed your stay and will take your suggestions into account. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 236

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Marinerylaan en Selveyrylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e739429e98f2d57133d626e09f62d2b75a60d3fff72f06f053fe8e1302b5828ae360ec0d7e1b239e8a6b96ea931c9e29d07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Corner of Marine Drive and Selvey Avenue Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.83603 30.39177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang