Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete Unit S

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Laguna La Crete Unit S
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jenn S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenn S

Had a wonderful relaxing time, just wish I could've stayed longer!

Apart from the dreary weather, the stay was relaxing and beautiful.

Mimi S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mimi S

Die woonstel kan opgegradeer word.

Daar is 'n geroeste sonstoel. Dubbelbeddens se matrasse is pap. Alles is oud.

Michael R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael R

Not maintained well.

Very nice location and view. It was also a spacious establishment. Unfortunately, the place was not maintained well. For example, a rusted pool chair and gas braai, which could become hazardous. Kitchen utensils needed cleaning on arrival due to mould problems in cupboards. Place has potential if it can be fixed up.

Laguna La Crete Unit S se terugvoer

Good day,
Thank you for your feedback.
You gave us a poor rating and complained, yet you extended your stay by 4 days.
This is a little confusing, as all cutlery and crockery were washed.

Laguna La Crete Unit S
Adel E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adel E

Perfekte ligging. Genoeg spasie.

Die eienaar kan wel bietjie upgrade. Baie goed is geroes en kan vervang word. Gordynrelings, dak fans, kitchen utensils. Tan stoel. Net 'n paar genoem.

Sandra S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S

Lekker, maar onluste en inperkings het dit baie gedemp.

Onluste het veroorsaak dat voedsel en petrol 'n probleem was. Meeste winkels was gesluit en ontspanningsgeriewe gesluit.

Laguna La Crete Unit S se terugvoer

Die onluste het ongelukkig niks met die eenheid of vakansie oord te doen nie.

Laguna La Crete Unit S
Sonja F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja F

Die eienares is arrogant.

Ons wag al langer as 'n week vir ons terugbetaling van ons deposito. Die eienaar is kortaf, arrogant en het geen idee hoe om met mense te kommunikeer nie. Sal nooit weer terugkeer of iemand aanbeveel om na eenheid 45 te gaan nie. Van die begin af was als 'n flop, ons moes rondry vir 'n sleutel, want sy het vergeet. Ons het ons volle faktuur betaal, maar sy het nog geld geëis na die tyd wat sy tot vandag toe nie terugbetaal het nie.

Jan-hendrk E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrk E

Rustig en ontspannend.

Die woonstel is gemaklik alhoewel die stort aan die miniatuur grote beskrywing raak. Die gronde is netjies en die wagte wat patroleer laat jou op jou gemak wees.

Leon G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Dit was baie, baie lekker.

Die plek is ruim, skoon, mooi met puik see uitsig

Marica D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marica D

Fantastiese uitsig!

2 stelle trappe met bagasie kan probleem wees vir ouer besoekers.

Lanelle O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanelle O

Wonderful view and location.

Best location. Value for money.

Ingrid V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

'n Wonderlike vakansie.

Sal Laguna La Crete aanbeveel aan enige iemand wat 'n uitrus-vakansie soek. Stil en rustig. Kort wel 'n bietjie TLC binne die woonstel, banke hopeloos te laag as jy die ouma en die oupa ingedagte hou, maar andersins asemrowende see-uitsigte. Sal definitief weer soontoe gaan.

Joe L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe L

Stay was good. Fridge is leaking onto floor.

All good. Only fridge was leaking onto floor in kitchen. Rest was good.

Laguna La Crete Unit S se terugvoer

I am glad all was good, and that you could enjoy the spectacular sea view.
Just note, that I was not informed about the fridge problem during or even after the stay. Maybe the temperature was set to high and the ice melted later.
Regards

Laguna La Crete Unit S
Jolene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene V

Fantastiese vakansie.

Die eenheid het alles binne wat jy nodig het. Dit was netjies, groot en heel mooi uitgelê. Die feit dat jy heeltyd die see en strand kan sien was wonderlik met maklike toegang van die kompleks na die strand, was so gerieflik.

Marco G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marco G

This unit requires a little attention to make it a better self-catering unit.

The unit has a beautiful view and is very spacious. However we had problems with the the following: (1) The fridge/ freezer is very old and we found the freezer totally iced. It was impossible to use the freezer until we defrosted the ice. (2) Dishwasher didn't work! (3) The handle on the gas braai lid fell off on the first use. (3) The kitchen had very limited crockery and cutlery e.g. very old and mismatched coffee cups.

Elmarie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G

Gemaklik, veilig en uitstekende ligging.

Die woonstel is gerieflik, ruim en netjies. Die see-uitsig is pragtig. Laguna La Crete is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die kompleks is veilig en maklike toegang tot die strand met laaggety. Ons sal beslis weer hier bly.

Marlize S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Baie lekker.

Pragtige uitsig, loopafstand van strand. Die kompleks is baie netjies en skoon sowel as die swembadgeriewe.

Marius E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Uitstekende ligging. 'n Heerlike vakansie in prima akkommodasie!

Hierdie eenheid is perfek geleë. Die kompleks voel veilig en is baie rustig. Ons het 'n heerlike vakansie hier gehad!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmRlZGMzLTE4ZTUtNDlmNi04NzFhLWU4ZWI1NmQxNWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.837602692541 30.394423157425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang