Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete Unit S

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Jenn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Had a wonderful relaxing time, just wish I could've stayed longer! Apart from the dreary weather, the stay was relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2022

Die woonstel kan opgegradeer word. Daar is 'n geroeste sonstoel. Dubbelbeddens se matrasse is pap. Alles is oud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2022

Not maintained well. Very nice location and view. It was also a spacious establishment. Unfortunately, the place was not maintained well. For example, a rusted pool chair and gas braai, which could become hazardous. Kitchen utensils needed cleaning on arrival due to mould problems in cupboards. Place has potential if it can be fixed up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Yolande
Laguna La Crete Unit S
Good day, Thank you for your feedback. You gave us a poor rating and complained, yet you extended your stay by 4 days. This is a little confusing, as all cutlery and crockery were washed.

Adel E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Perfekte ligging. Genoeg spasie. Die eienaar kan wel bietjie upgrade. Baie goed is geroes en kan vervang word. Gordynrelings, dak fans, kitchen utensils. Tan stoel. Net 'n paar genoem.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2021

Lekker, maar onluste en inperkings het dit baie gedemp. Onluste het veroorsaak dat voedsel en petrol 'n probleem was. Meeste winkels was gesluit en ontspanningsgeriewe gesluit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Yolande
Laguna La Crete Unit S
Die onluste het ongelukkig niks met die eenheid of vakansie oord te doen nie.

Sonja F
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Okt 2021

Die eienares is arrogant. Ons wag al langer as 'n week vir ons terugbetaling van ons deposito. Die eienaar is kortaf, arrogant en het geen idee hoe om met mense te kommunikeer nie. Sal nooit weer terugkeer of iemand aanbeveel om na eenheid 45 te gaan nie. Van die begin af was als 'n flop, ons moes rondry vir 'n sleutel, want sy het vergeet. Ons het ons volle faktuur betaal, maar sy het nog geld geëis na die tyd wat sy tot vandag toe nie terugbetaal het nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jan-hendrk E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Rustig en ontspannend. Die woonstel is gemaklik alhoewel die stort aan die miniatuur grote beskrywing raak. Die gronde is netjies en die wagte wat patroleer laat jou op jou gemak wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Dit was baie, baie lekker. Die plek is ruim, skoon, mooi met puik see uitsig

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica D
Kort verblyf
4.6
Jan 2020

Fantastiese uitsig! 2 stelle trappe met bagasie kan probleem wees vir ouer besoekers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lanelle O
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2019

Wonderful view and location. Best location. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmRlZGMzLTE4ZTUtNDlmNi04NzFhLWU4ZWI1NmQxNWRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.837602692541 30.394423157425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang