Laguna Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey-laan 5, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna Oasis is 'n oulike woonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo. Dit bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand. Hierdie woonstel is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad. stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon lei.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike geriewe binne die kompleks geniet, soos 'n swembad, tennisbaan en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Selvey-laan 5, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna Oasis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey-laan 5, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal