Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lahani Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Peet J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf met alles wat mens benodig. Adri was 'n uitstekende gasvrou. Ons het 'n musiekfees bygewoon, so ons in- en uitkloktye was uniek en Adri het ons tegemoetgekom deur ons toe te laat om in te klok soos dit ons pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantastiese verblyf. Pragtige rustige plaasatmosfeer, met lekker breë parkeerplekke. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaqueline O
1 nag
5.0
Apr 2024

Absoluut rustig, beste diens, veilig, perfect. Dit was perfect, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Everything was absolutely perfect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Sou wou langer bly, so baie plaas-dinge om te geniet. Uitleg van verblyf vyf *. Baie lekker gebly, so tussen die plaasdiere en plaas-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was heerlik. Is skoon en rustig, regte plaas gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2022

Vriendelike, flink diens. Ruim, goed toegeruste selfsorgkamer. Aangename verblyf gehad vir 4 nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hesley D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

'n Wittebroodaand spesiaal gemaak deur die ongelooflike gasvrou en personeel! My seun en skoondogter het by Lehani Lodge oornag vir hulle wittebroods-aand. Die moeite wat gedoen is kan ek nie beskryf nie. Roosblare in hartvorm gestrooi, spesiale reëlings vir 'n romantiese ontbyt. Dit het die twee se troudag ongelooflik spesiaal afgerond. Weereens innige dank vir die gasvrou en personeel se spesiale harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2014

Baie professioneel en baie netjies. Ek het die gastehuis baie netjies gevind en die eenheid was baie oulik uitgelê. Daar is aan al ons behoeftes en versoeke voldoen en die diens was baie professioneel. Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Irma K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2013

We would like to visit Lahani Lodge again It was a great pleasure to stay at Lahani Lodge. You cannot ask for better or more friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benoni-weg 174A, Benoni-Noord, Benoni, 1500, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGZlODc1LTkzZjYtNDE2OC1iYWE4LWUyYmE3ZTk0MTk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 174A, Benoni Road Benoni North 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.135193492295 28.315490484238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang