Laid Back Holiday Flat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal H - Mei 2022
Algehele gradering
Sal weer by Margaret gaan bly.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hello Chantal,
Thank you for the lovely review. I look forward to seeing you and your lovely family again in the not too distant future.
Kindest regards,
Margaret.
Johanna K - Apr 2022
Algehele gradering
Tannie Margaret is baie vriendelik het probeer om ons op ons gemak te maak, daar was nie water nie, maar ons het die beste van 'n slegte saak gemaak Die waterprobleem was reg deur, geen strande het water gehad nie, maar ek glo die probleem sal vinnig uitgesorteer word.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Thank you so much for the nice review. You and your family will always be welcome to come again.
David L - Okt 2022
Algehele gradering
Good.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hello David
Thank you for your review. I am sorry that you found the Air Fryer a bit small, I will try to find a larger one for future guests. I have previously mentioned that there is no stove, but the Weber is available for cooking outside around the pool. I would love you and your family to come and visit again.
Kind regards,
Margaret
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Tracy T - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely caretakers! Margaret and Hans went out of their way to help us with anything we needed.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hi Tracy. Thank you so much for your lovely review. We really appreciate your comments. We look forward to seeing you guys again when this pandemic is over.
Bless you.
Love,
Margaret
Craig S - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice stay and would go again.
Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hello Christo,
Thank you for the kind words.
Thank you, and have a very happy and blessed Christmas.
Kind regards,
Margaret
Lindie T - Aug 2021
Algehele gradering
Outdated furniture, windows that didn't close.
Michael S - Sep 2020
Algehele gradering
Lots of space and very affordable.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hello Mike,
Thank you so much for your kind review. You and your family are more than welcome to return. It was a pleasure having you stay at our Holiday Flat.
Kind regards,
Margaret
Alexander D - Des 2020
Algehele gradering
Ons was 4 volwassenes. Pragtige see-uitsig. Goed geleë. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik. Groot tuin met swembad.
Jakes V - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en netjiese plekkie.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hi Jakes,
Thank you so much for the positive Review. We really appreciate this. You and your family are always welcome at Laid Back Holiday Flat.
Kindest regards
Margaret
Laid Back Holiday Flat
Johnny W - Jan 2019
Algehele gradering
Was heerlik, alles was skoon en netjies.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Thank you, Johnny. We were very happy to have you and your family as guests, and look forward to welcoming you back again in the future.
Kindest regards,
Margaret
Laid Back Holiday Flat
Corne L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie spasie, vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Hi Corné,
Thank you so much for your kind review. We too rated you some of the BEST guests we have ever had, and we look forward to welcoming you again in the future.
Kindest regards,
Margaret
Suzanne F - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderful accommodation experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verblyf ervaring.
Ruim woonstel, pragtige uitsig oor die see, baie gemaklik en veilig. Vriendelike en hulpvaardige gashere, het gehelp met ekstra vereistes. Woonstel was veilig vir my kind om rond te dwaal en veiligheidshek was daar vir ons gemoedsrus. Gemaklike beddens, volledige DStv met gemaklike banke om op te ontspan. Lieflike stil, ontspannende plek, voel so tuis soos by jou eie huis. Verskeidenheid bordspeletjies word voorsien vir ekstra pret.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Thanks so much for the lovely review Suzanne. It was a pleasure having you and your lovely family stay. Looking forward to seeing you again!
Kindest regards,
Margaret
Vicky V - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties verblyf en mense.
Laid Back Holiday Flat se terugvoer
Thanks so much Vicky. We appreciate your comments.
Sumanda S - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig in 'n rustige omgewing.
Natasha P - Des 2016
Algehele gradering
Baie tuis gevoel.
Rolinda K - Jul 2016
Algehele gradering
Baie tevrede, het baie lekker geslaap.
Heinrich R - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig, privaat en baie lekker verblyf.
Talisa C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker en baie privaat!
Dawid V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushy Grove 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang