Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laid Back Holiday Flat

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laid Back Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte tweeslaapkamerwoonstel wat op die boonste verdieping van 'n gesinshuis in die voorstad Freeland Park in Scottburgh geleë is, naby Scottburgh se hoofstrand en Crocworld.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 2 sitkamers en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het, en daar is 'n dubbelbed in 'n alkoof van die sitkamer af. Die badkamer is toegerus met 'n bad met 'n oorhoofse stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n tafelbladstoof, mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die TV-sitkamer het 'n TV met sekere kanale. Die tweede sitkamer staan bekend as die see-uitsig-sitkamer aangesien dit spog met manjifieke uitsigte oor die see, brekers en Scottburgh se hoofstrand.

Beddegoed word voorsien en word een keer per week omgeruil; gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Die woonstel word twee keer per week gediens, op 'n Dinsdag en op 'n Saterdag.

Gaste is meer as welkom om die swembad en braai-area te gebruik. Die braai-area is toegerus met 'n ketelbraai. Parkeerplek word in die uitgebreide oprit voorsien, en vir ekstra sekuriteit patrolleer die 2 inwonende waghonde die agtertuin.

Neem asseblief kennis dat dit 'n nie-rook instansie is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bushy Grove 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laid Back Holiday Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMmMwNTU3LWI3MTUtNDVmMi1iMzVhLTMyNTEzMzhjYjA4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 4 Bushy Grove Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.272716525195 30.757139095106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang