Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laings Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gesellige lodge met gawe personeel. Dankie vir die vriendelike en behulpsame personeel. Waardeer julle opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Laings Lodge
Baie dankie, maak ons harte bly om gelukkige gaste te akkommodeer! Hoop ons sien eendag weer.

Reana R
1 nag
5.0
Jun 2024

Ek kan regtig Laings Lodge aanbeveel. Die diens en geriewe was uitstekend. Uitstekende en vriendelike diens! Baie oulike verblyf, presies soos aangedui op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joe
Laings Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer opreg.

Jeanette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Dit was fantasies lekker. Ek sal weer kom. Lekker slaap is puik. Die ontvangs by die akkommodasie was baie goed. Die self help eenheid. Ek sal enige een aanbeveel wat slaapplek in Laingsburg soek. Ek sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Die lodge is amazingly beautiful. Die plek word met trots voorgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma O
1 nag
5.0
Mrt 2024

Bitter lekker en gemaklik. Heerlik gebly. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, ruim en eenvoudig. Die ontvangspersoneel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was presies wat ons nodig gehad het vir een nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Happy with accommodation. Very pleasant welcome. Felt safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ninette P
1 nag
4.2
Mei 2024

Rustig, gerieflik. Dit was baie aangenaam om by Laings Lodge te bly. Dit was gerieflik in die middel van die dorp, maar besonder stil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Voldoen aan ons behoeftes vir 'n nag se slaap. Verblyf was goed vir 1 aand se oorbly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brian C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Overnight stay was safe and comfortable. Comfortable, quiet and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477fd975f7afd475935633229dace8783b3061a71511f1a2a3b4e8d185b498839bc557121e8dba5e69b49c7227d020dfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 22 Swartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.195348063373 20.858260095119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang