Laings Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie U - Jul 2024
Algehele gradering
Gesellige lodge met gawe personeel.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie, maak ons harte bly om gelukkige gaste te akkommodeer! Hoop ons sien eendag weer.
Reana R - Jun 2024
Algehele gradering
Ek kan regtig Laings Lodge aanbeveel. Die diens en geriewe was uitstekend.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer opreg.
Jeanetta B - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was fantasies lekker. Ek sal weer kom.
George V - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Elizma O - Mrt 2024
Algehele gradering
Bitter lekker en gemaklik.
Carmen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, ruim en eenvoudig.
Eunice W - Apr 2024
Algehele gradering
Happy with accommodation.
Louis D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig in die Karoo.
Ninette P - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, gerieflik.
Debbie Z - Sep 2024
Algehele gradering
Voldoen aan ons behoeftes vir 'n nag se slaap.
Van Niekerk J - Sep 2024
Algehele gradering
Gereelde besoeker was teleurgesteld.
Lees meerBrian C - Sep 2024
Algehele gradering
Overnight stay was safe and comfortable.
Paul O - Mei 2024
Algehele gradering
It was not our best.
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en goeie diens.
Laings Lodge se terugvoer
Goeie Môre
Baie dankie!! Waardeer die terugvoering opreg. Hoop ons sien u gou weer.
Lerene G - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay.
Johan L - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag met reis na Kaapstad.
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike gesinsoornagplek.
Hendry B - Des 2023
Algehele gradering
Basies vir 'n oornag verblyf.
Laings Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer om hierdie resensie te lees. Vir my persoonlik is kamer 18 een van ons beste kamers. Ons het 'n geboude braai en braaibakke wat op wieletjies is en dis in die middel van die tuin by die swembad. Ons het potte, panne en breekgoed in die kamers, maar wanneer gaste ons inlig dat hulle wil braai dan sit ons tange, bakke, braaisout, blitz en vuurhoutjies uit en sorg dat die braaiare ingerig is vir 'n lekker kuier.
Ons het ook besluit om die asbakke in die kamers te sit - met 'n nota op om buite te rook - omdat rookers nie respek het vir die bordjies wat aandui dat daar nie in ons kamers gerook mag word nie. Dit was seker maar naïef van my om te verwag dat rokers sal weet hulle moet die asbak buit gebruik as hulle wil rook.
Neem asb. kennis dat ons middag- en nagskof het wat tot diens van ons gaste is en kan bystaan as daar enige iets is wat u benodig.
Hoop om u weer te ontvang by Laings Lodge.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Claudius M - Okt 2022
Algehele gradering
2 aande oornag om die bergpasse in omgewing te ervaar.
Fanie B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf in 'n area waar oornaggeriewe maar skaars is.
George B - Des 2022
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap.
Louise E - Des 2022
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Marie G - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, gemaklik.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer opreg.
Karen B - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Frederick B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Laings Lodge se terugvoer
'n Swembad in die somers van ons is darem maar net welkom - bly u kon dit geniet!! Hoop om u weer te sien.
Anet O - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Marike V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame hulp.
Laurissa J - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Laings Lodge se terugvoer
Bly om te hoor u het ons omgewing se rustigheid geniet. Ons is dankbaar vir die reën die afgelope tyd en ons tuin en die velde daar buite weerspieël die prag.
Kobus U - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Laings Lodge se terugvoer
Dit is die waarheid! Ons het baie vars lug en die rustigheid van die omgewing rondom ons.
Natja C - Jan 2021
Algehele gradering
Probably the best place to stay in Laingsburg
Laings Lodge se terugvoer
Unfortunately, Laingsburg didn't have a lot of places where you can eat something other than fast food. We have Steers Diner, Wimpy and KFC. The restaurant at the Country Hotel hasn't opened after lockdown and the other restaurant also at a guest house, only prepare meals for their own guests. I am really sorry that there was nothing else to eat but fast food.
We do prepare meals for our guests but you have to book in advance because we only prepare food for the number of guests who will be staying over.
Elsabe E - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike, sonnige kamer gehad - skoon, netjies. Vriendelik ontvang.
Laings Lodge se terugvoer
Dis 'n riem onder die hart om sulke goeie terugvoering te ontvang. Baie dankie.
Marjorie H - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer maar nie in die hotel self.
Lees meerJohan V - Sep 2021
Algehele gradering
Ok. maar verseker niks om oor huis toe te skryf nie.
Lees meerLaings Lodge se terugvoer
Ontvangs moes net met u bevestig het of u die vorms aanlyn ingevul het (omdat ons nuut is met die manier van inteken). In die intekenregister word aangedui wanneer gaste klaar betaal het so ek verstaan nie hoekom ontvangs u gevra het om weer te betaal nie, want u rekening was betaal. Ons selfsorg eenhede is op 'n ander perseel as die hoofgebou en die bespreking was vir 'n selfsorg eenheid. Ek is jammer oor die spieël en ons tarief, sal dit met die eienaar bespreek.
Walter M - Mei 2021
Algehele gradering
A neat, comfortable room but overpriced.
Jan D - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Laings Lodge se terugvoer
Ons het 'n groot tuin met banke, 'n sambreel, braai area and swembad by ons hoofgebou. U was meer as welkom om van die area gebruik te maak.
Ek is jammer as u voel dat dagbesoekers net 'n beslommernis is, want dit is glad nie die geval nie. Ons sien baie uit na ons dagbesoekers want dit is nuwe gaste met ander stories. Hulle is gewoonlik ook die gaste wat ontbyt eet en met wie mens dan 'n geselsie kan aanknoop in ontvangs.
Hoop u sal eendag weer by ons kom bly sodat u ons karoo gasvryheid teenoor al ons gaste kan ervaar.
Patrick B - Apr 2021
Algehele gradering
Totally overpriced.
Sias K - Sep 2021
Algehele gradering
Gewoon.
Laings Lodge se terugvoer
Die bespreking was vir 'n enkel kamer (1 dubbelbed) met stort. Die twin kamers is groter kamers (2 dubbelbeddens) met bad&stort of net bad. Al ons kamers het yskas/kroegyskassie, mikrogolf, dstv, lugversorger, lessenaar en bagasie rak in die kamer.
Leon F - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, netjiese en goed toegeruste kamers, maar te duur vir wat jy kry.
Lees meerLaings Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer om te hoor van die teleurstelling. Hou asseblief net ingedagte dat 'n twin kamer, waar 4 gaste kan slaap, u duurder gaan uitwerk as 'n enkel kamer waar 2 gaste kan slaap.
Lene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Treurige verblyf vir die prys wat ons betaal het, vuil en onversorg.
Laings Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer om te verneem hoe teleurgesteld u was in ons plek. Ek het die nota in ons boek gesien dat u nie tevrede was met Annex 2 nie (daar was egter geen rede neergeskryf nie) en dat die persoon by ontvangs u toe geskuif het na Kamer 22.
Ek dra kennis van die swembad ons het op daardie stadium probleme gehad met die pomp en moes wag vir nuwe parte om van Worcester af te kom, maar dit is intussen uitgesorteer en ons swembad lyk nou weer baie mooi.
Ons het 'n man wat daagliks die buitenste geriewe en die tuin netjies hou - ek sal met hom uitsorteer hoekom die plekke en roosters nie skoon was nie.
Nick E - Jun 2021
Algehele gradering
Die woordeboekdefinisie sê dat 'n anneks aangeheg is aan die die hoofgebou, m.a.w. op dieselfde erf. Dis egter nie die geval met Laings Lodge nie, waar die sogenaamde anneks ± 300 m van die hoofgebou geleë is.
Lees meerYvonne T - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideal location for an overnight stop.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Susan K - Jan 2020
Algehele gradering
Oorgebly vir 'n troue in die area. Min tyd in Laingsburg spandeer, maar die lodge was heerlik
Glen M - Sep 2020
Algehele gradering
A convenient stop-over to Cape Town. Most responsive management.
Ruan D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike personeel. Veilige parkering.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Philip V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Derick F - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Laings Lodge se terugvoer
Dankie vir u terugvoering ek sal dit met die persoon verantwoordelik vir die kamer se skoonmaak opneem. Ongelukkig was dit gaste wat iets in die wasbak laat val het en net vertrek het sonder om dit te rapporteer. Ons moes 'n tydelike oplossing kry en het die kraak toegemaak met silikoon. 'n Nuwe wasbak sal ingesit word sodra ons 'n geleentheid van 'n groter dorp af het om die nodige toebehore aan te koop.
Derick P - Sep 2020
Algehele gradering
Nêrens op die Platteland betaal jy so duur nie.
Yolanda B - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker oorgeslaap op pad Weskus toe, die eenheid was silwerskoon en baie veilig.
Lees meerLaings Lodge se terugvoer
Goeie dag Yolanda,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons probeer ons bes om ons gaste veilig en op hulle gemak te laat voel wanneer hulle by ons oornag. Veilig reis die vakansietyd en ons hoop om u weer te sien!
Marié G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente! Ons voel tevrede as ons weet ons gaste het hulle verblyf geniet. Hoop ons sien weer eendag.
Corrie B - Jan 2019
Algehele gradering
Ideale plek om te oornag.
Laings Lodge se terugvoer
Die kamer waarin u oornag het is van ons bestes, want hy kyk uit op die tuin, braai area en swembad, weg van die straat se lawaai. Ons voel gerus dat gaste se voertuie agter afstandbeheer hekke kan staan, want dit maak mens net nog rustiger om die omgewing te kan geniet. Kom maak gerus weer eendag 'n draai by ons.
Michelle K - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie Michelle!!
Stiaan H - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Laings Lodge se terugvoer
Goeiemôre Stiaan,
Ek is baie jammer om te verneem dat dit wat u bespreek het nie was wat u gekry het nie. Die bespreking soos ek dit ontvang het was vir 'n "Self-catering Single Room - 2 Adults". Die tarief wat u betaal het was ook ons tarief vir selfsorg en nie die tarief vir bed & ontbyt nie. U kon enige tyd dit met ontvangs opgeneem het en dan kon u die bespreking verander het dat u ontbyt kon eet en ek kon op daardie stadium navraag gedoen het oor hoekom die bespreking soos u gemaak het dan nou anders was as die een wat ek ontvang het. Ek is baie jammer dat ons u teleurgestel het.
Mari
Niclas S - Des 2019
Algehele gradering
Goed genoeg.
Laings Lodge se terugvoer
Goeie dag Niclas,
Ek verstaan u bekommernis omtrent veiligheid - ons wil darem ook nou nie ons gaste in 'n tronk toesluit nie, maar nogsteeds he hulle moet die rustigheid van die platteland kan geniet. As die veiligheidshek gesluit bly en geen versoekings geskep word nie glo en vertrou ek dat u redelik veilig sal wees op ons perseel. Alhoewel enige iets kan gebeur maak nie saak hoe veilig mens dit probeer maak nie. Baie dankie vir die ander komplimente!
Kelly-ann P - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was okay, nie wat ons verwag het nie.
Lees meerLaings Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer dat u voel ons personeel het 'n "never mind" houding ingeneem. Ons was self nie bewus dat die water af is nie, want ons het heel oggend ons gewone huishoudelike take verrig en daar was water. Dit was eers toe u kom navraag doen het dat ons uitgevind het die water is af. Die personnel was reeds almal huis toe, dit was net ontvangs en die kantoor wat hier was. Ongelukkig het ons geen kennis van ons munisipaliteit ontvang dat daar nie water gaan wees nie. U sou dalk opgelet het dat in die kamer is 'n kennisgewing van die beurtkrag. Dit het ons ontvang d.m.v. Eskom en so kan ons ons gaste voorberei as die krag dalk afgaan, maar as ons self nie enige kennisgewing oor die water ontvang nie, kan ons ongelukkig nie ons gaste voorberei nie al wil ons hoe graag. Ek is regtig jammer dat die situasie wat buite ons beheer was veroorsaak het dat u nie lekker by ons gebly het nie.
Ellen S - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Elsabe B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Hoop ons sien gou weer.
Oosie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens en 'n lekker oornag met goeie ontbyt!
Laings Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat u u verblyf by ons geniet het. Ons ontbyt bly maar 'n "staatmaker"
Hoop om u gou weer te sien.
Ilza J - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, veilig, pragtige kamers en heerlike ontbyt.
Laings Lodge se terugvoer
Dit was baie lekker om u te kon ontvang by die Lodge en dit is nog beter om te hoor dat u u verblyf by ons baie geniet het. Hoop ons sien u weer in die toekoms.
Johann F - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Laings Lodge se terugvoer
Ek is baie bly dat u rustig en gemaklik was by ons. Omdat ons so ver van alles af is is dit vir ons belangrik dat ons gaste die rustigheid en kalmte van die karoo moet geniet terwyl hulle by ons uitspan. Ons hoop om u weer te sien.
Marlynn M - Jan 2018
Algehele gradering
Sou hou van gemakstoel in kamer.
Laings Lodge se terugvoer
Ons het gemakstoele in die nuuste selfsorg kamers en van die ouer kamers. Ongelukkig kan ons nie in al die kamers gemakstoele sit nie, want almal is nie ruim genoeg dat daar nog vir 'n gemakstoel ook plek is nie. Daarom het ons lekker banke by die swembad of op die voorstoep of gaste kan ook van die eet area gebruik maak om te sit en lees of op 'n skootrekenaar te werk.
Sandra T - Des 2017
Algehele gradering
Aan te beveel.
Laings Lodge se terugvoer
Gelukkig het ons fantastiese selfsorg eenhede loopafstand vanaf die Lodge net af in die straat en kon ons plan maak om te verseker ons gaste word nie verniet verontrief nie. Ons is bly dat die skuif darem die moeite werd was! Hoop om u weer te sien.
Susan R - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese kamers, vriendelike diens en fantastiese ontbyt.
Laings Lodge se terugvoer
Ons is baie trots op ons ontbyt. Dit gee net daardie ekstra bietjie "woema" om die pad deur die dorre Karoo te kan aanpak. Ons is baie bly u ouers het hulle verblyf ook geniet! Kom kuier gerus weer.
Rachel K - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Laings Lodge se terugvoer
Dit is 'n groot kompliment - Baie dankie!
Frieda D - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na u volgende kuier!
Peet J - Des 2017
Algehele gradering
Ons het in die Anneks gebly. Skoon, rustig met vriendelike en goeie diens.
Matt V - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon netjies, alles wat mens benodig.
Laings Lodge se terugvoer
Ons waardeer dit as gaste vir ons sê waar ons kan verbeter of verander, maar ek is baie bly vir al die goeie terugvoering wat u oor ons gee - dan weet ons ons is darem nog op die regte pad! DANKIE BAIE
Jan H - Jan 2017
Algehele gradering
Oase na lang dag op die pad.
Laings Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat ons vir u 'n oase kon wees na 'n lang dag. Ons probeer om ons gaste so koel as moontlik te kan hou in hierdie karoo warmte. 'n Mens voel altyd sterk as jy die dag met 'n goeie ontbyt begin!
Michael H - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Laings Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ek stem saam ons ontbyt is nogal 'n groot treffer. Baie dankie vir die goeie terugvoering!
Ane V - Des 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Laings Lodge se terugvoer
Hier in die hartjie van die Karoo wil ons graag hê ons gaste moet kan skoene uitskop, agteroor sit en lekker ontspan. So ons probeer alles in ons vermoë om die kuier vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak! Sulke terugvoering is vir ons 'n aanduiding dat ons op die regte pad is. Baie dankie
Roche O - Des 2016
Algehele gradering
Mooi, skoon, netjies en gerieflik.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Ons werk daaraan om darem op een of ander stadium skadu parkering te kan bied, daar is ongelukkig net 'n paar dinge wat in ag geneem moet word.
Thomas M - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelik.
Ria D - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Chantall V - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en stil area.
Laings Lodge se terugvoer
Baie dankie - dit is altyd goed om te hoor as ons gaste gelukkig en tevrede was. Hoop ons sien u weer eendag.
Lee-grant B - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Laings Lodge se terugvoer
Ons is baie bly om te verneem dat u, u verblyf by ons geniet het. Hoop om u weer te sien.
Salome V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik, skoon en lekker gebly!
Laings Lodge se terugvoer
Hi Salome,
Baie dankie. Dit is goed om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Laings Lodge
Unis B - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige plek.
Odehlia E - Des 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Laings Lodge se terugvoer
Goeie dag Odehlia,
Ons wil opreg om verskoning vra dat julle teleurgesteld is, ons verstaan ten volle. Ongelukkig was dit 'n situasie buite ons beheer. Die swembad is net by die lodge en julle was by die Annex ingeboek, maar ons Annex-gaste kan enige tyd die swembad gebruik. Ons het ongelukkig nie 'n restaurant nie, die Steers Diner behoort aan dieselfde eienaar as die lodge, daarom verwys ons gaste daarheen. Ons hoop julle sal weer eendag by ons wil oorbly, ons sal graag ons Karoo-gasvryheid aan julle wil openbaar.
Groete,
Laings Lodge - bestuur
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang