Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laings Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Laings Lodge is 'n gastehuis in Laingsburg, by die poort na die Groot Karoo langs die N1.

Daar is 'n keuse van selfsorg-eenhede en B&B-kamers vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugversorging, DStv en internetgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit by die prys vir sommige van die kamers, terwyl die Selfsorg Eenheid Familie, Selfsorg Eenheid Enkel, Selfsorg Eenheid Tweeling, en Selfsorg Eenheid Familie (2) eenhede nie ontbyt insluit nie.

Laings Lodge het ook geriewe wat 'n swembad, 'n braai-area en oorgenoeg veilige parkeerplek insluit. Doendinge naby is 4x4-roetes, voëlkyk asook die plaaslike museum. Gaste kan tradisionele Karoo-maaltye by plaaslike restaurante en koffiewinkels geniet.

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Gesellige lodge met gawe personeel. Dankie vir die vriendelike en behulpsame personeel. Waardeer julle opreg!
Jul 2024
Reana R
5.0
Ek kan regtig Laings Lodge aanbeveel. Die diens en geriewe was uitstekend. Uitstekende en vriendelike diens! Baie oulike verblyf, presies soos aangedu...
Sien meer
Jun 2024
Jeanetta B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasies lekker. Ek sal weer kom. Lekker slaap is puik. Die ontvangs by die akkommodasie was baie goed. Die self help eenheid. Ek sal enige e...
Sien meer
Mei 2024
George V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Die lodge is amazingly beautiful. Die plek word met trots voorgestel.
Mrt 2024
Elizma O
5.0
Bitter lekker en gemaklik. Heerlik gebly. Baie netjies.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laings Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477fd975f7afd475935633229dace8783b3061a71511f1a2a3b4e8d185b498839bc557121e8dba5e69b49c7227d020dfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 22 Swartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.195348063373 20.858260095119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang