Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laings Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Laings Lodge is 'n gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1.

Verblyf word in 22 eenhede gebied wat uit óf selfsorg óf B&B-verblyf bestaan, en geskik is vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugversorging, DStv-geriewe en internet. 'n Vol Engelse ontbyt is by die tariewe van sekere kamers ingesluit. Die selfsorg-gesinseenheid, selfsorg-enkeleenheid en die selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens sluit nie ontbyt in nie.

Laings Lodge het ook 'n swembad, braai-area en oorgenoeg veilige parkering. Aktiwiteite naby aan die lodge sluit die volgende in; 4x4-roetes, voëlkyk en die plaaslike museum. Geniet die tradisionele Karoo-maaltye by die plaaslike restaurante en koffiewinkels.

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Gesellige lodge met gawe personeel. Dankie vir die vriendelike en behulpsame personeel. Waardeer julle opreg!
Jul 2024
Reana R
5.0
Ek kan regtig Laings Lodge aanbeveel. Die diens en geriewe was uitstekend. Uitstekende en vriendelike diens! Baie oulike verblyf, presies soos aangedu...
Sien meer
Jun 2024
Jeanette B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasies lekker. Ek sal weer kom. Lekker slaap is puik. Die ontvangs by die akkommodasie was baie goed. Die self help eenheid. Ek sal enige e...
Sien meer
Mei 2024
George V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Die lodge is amazingly beautiful. Die plek word met trots voorgestel.
Mrt 2024
Elizma O
5.0
Bitter lekker en gemaklik. Heerlik gebly. Baie netjies.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laings Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartbergstraat 22, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477fd975f7afd475935633229dace8783b3061a71511f1a2a3b4e8d185b498839bc557121e8dba5e69b49c7227d020dfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 22 Swartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.195348063373 20.858260095119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang