Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laingsburg Country Hotel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
2.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Christien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ideale oornag plek. Dit is 'n pragtige plek met 'n besonderse geskiedenis. Die kamer waar ons oornag het, was stylvol en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Very good. Perfect for an overnight stop on the way to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Brenda
Laingsburg Country Hotel
Dear Mr. Bezuidenhout, Thank you for your review, much appreciated. Kind regards, Jeanine

Michelle F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

A comfortable stay that takes you back to the "good old days". We had a very comfortable double room and the bathroom facilities were great, spacious, and the shower was wonderful. The towels are snowy white and smell fresh and clean. All in all, we had a good night. The hotel conjured up wonderful memories of childhood road trips in the 80s. It is a unique hotel in that sense and a "feel good" place. Our room was on the street side, but we honestly cannot say that the trucks going by bothered us. They do quiet down, and we experienced no real disturbance from around 22h00 to 05h00 the following morning. The host was also very helpful and friendly, and since the restaurant is currently closed, you have take away options in close proximity. Try the fish and chips across the road from the privately owned little take away shop; it was a very enjoyable meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Brenda
Laingsburg Country Hotel
Dear Michelle, Thank you very much for your lovely review. It's very much appreciated. I look forward to welcoming you and your husband back again. Thank you for staying with us. Kind regards, Jeanine

Nico W
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Slegs oornag. Die hotel is oud maar netjies en die restaurant se kos was bo verwagting.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elize S
1 nag
1.8
Mrt 2024

Raserig. Ek sal dit nie aanbeveel nie. Dekor is baie oud, reg langs N1, baie geraas.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leon V
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Des 2023

Teleurstellend. Verblyf was maar aan die ouderwetse kant, maar darem skoon! Die feit dat die kombuis en kroeg toegemaak is, is onaanvaarbaar! Dit word nie aan jou gesê met jou bespreking nie! Die enigste plekke wat kos kan voorsien, is Wimpy en Steers!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liza M
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2022

Teleurstellend. Die webtuiste is misleidend. Die restaurant is toe en nie soos die webtuiste dit beskryf nie. Ons moes gaan kos soek. Kamer is netjies maar die hotel is maar moeg en ruik soos 'n outehuis. Als is toegesluit, en trokke raas vreeslik. Lyk of hulle nie in 'n veilige area is nie. Beslis nie die geld werd nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Esme P
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Des 2021

Die lawaai van die deurnagtrokke en -lorries het slaap onmoontlik gemaak. Die ander nare verrassing was dat daar geen kombuis is nie. Ons het dit nie so verwag nie, anders het ons vroeër langs die pad iewers aandete geëet. Hoekom hierdie inligting nie alreeds op die website sit sodat gaste kan kies of hulle dit so wil beplan al dan nie. Die hotel is direk langs die N1, die geraas wat oorverdowend. Miskien moet die hotel vir gaste oorpluisies gee wanneer hulle in check. Ons het aanvaar 'n "hotel" sou 'n kombuis hê, of ten minste 'n opsie vir ontbyt of aandete bied. Al wat sy aangebied het, was Steers, KFC of Wimpy langsaan. As ons hierop voorbereid was, was dit geen probleem nie. Maar met mediese toestande wat nie akkordeer met die beskikbare opsies, was ons erg ontkant gevang.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2020

Dit was baie minder as wat verwag was, maar dit is darem 'n bed om op te slaap. Daar was paar probleme met die TV, aircon en muurproppe, maar verder kon ons darem rustig slaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDdlNDdhLWI0OTgtNDJiZC1iZGQ3LTdiOTA1MGI3NjE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 Voortrekker Road Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.195814290436 20.860734737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang