Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laingsburg Country Hotel

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou, en hierdie oulike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Aangesien dit naby 'n paar pragtige bergpasse en wynlande geleë is, sal gaste baie hê om te ervaar terwyl hulle hier bly.

Alle kamers in die hotel is en suite en lugversorging, met tee- en koffiemaakgeriewe en DStv om joune 'n gemaklike en ontspannende verblyf te maak. Die slaapkamers bied jou die beste in plattelandse akkommodasie met moderne badkamers en ruim kamers. Die hotel verwelkom toergroepe en groepbesprekings.

Daar is 'n sprankelende swembad om jou af te koel op warm somersdae of jy kan net ontspan in ons pragtige, boomryke tuin met sy oorvloedige voëllewe en uitgebreide Koi-visversameling.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 21 resensies vir Laingsburg Country Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDdlNDdhLWI0OTgtNDJiZC1iZGQ3LTdiOTA1MGI3NjE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 Voortrekker Road Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.195814290436 20.860734737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang