Lairds Lodge Country Estate
Beskrywing
Hierdie kamers is in die hoofhuis, naby ontvangs en die sitareas. Elke kamer het 'n en suite-stort, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, perkallinne en privaat terrasse.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal R400.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is almal in die hoofhuis, naby die ontvangsareas en sitarea. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, perkallinne op die beddens en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word vir 'n kind onder 12 jaar teen ekstra koste.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal R400.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is sowat 30 meter van die hooflodge af. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort, asook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, perkallinne, verhitte handdoekrelings ien 'n yskassie. Daar is ook 'n privaat terras vir elke kamer wat na 'n dammetjie lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word vir 'n kind onder 12 jaar teen ekstra koste.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 betaal R400.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 8 km vanaf Plettenbergbaai, 23 km vanaf Knysna, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang