Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lairds Lodge Country Estate

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 km vanaf Plettenbergbaai, 23 km vanaf Knysna, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 528 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lairds Lodge Country Estate Plettenbergbaai – Tuinroete – Wes-Kaap Suid-Afrika.

Hierdie sierlike Kaaps-Hollandse opstal is op 'n landgoed van 24 hektaar geleë en bied berguitsigte, wye oop ruimtes en 'n afgesonderde swembad. Die hoë-plafonne, elegant versierde kamers dra 'n gevoel van rustigheid oor en sluit kussingsgerief, lugversorging, perkallinne en kwaliteit toiletware in. Perfek geposisioneer om die Tuinroete te verken, van die Wildernis tot die Tsitsikamma-woude. Uitstekende ontbyte en gesellige fynproewers-aandetes, wat spesialiseer in seekos en wildsgeregte, word in die Koloniale eetkamers of die knus wynkelder bedien. Snags skep binnehowe en stoepe met brandende braaipanne en die intieme konjak- en sigareaal 'n eg Suid-Afrikaanse ervaring.

Verken die pragtige Plettenbergbaai (8 km) of die bekoorlike dorpie Knysna (20 km).

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Lairds Lodge Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 8 km vanaf Plettenbergbaai, 23 km vanaf Knysna, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lairds Lodge Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 528
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 528
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 km vanaf Plettenbergbaai, 23 km vanaf Knysna, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMjE5ZWUzLTIwYWMtNDM4Ny05M2YwLTBmMzVkMjMxMTM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 528 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8km from Plettenberg Bay 23km from Knysna 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.045832325057 23.259172439575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang