Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lajava Guest Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 67, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lavaja Guest Lodge is in Krugersdorp geleë en bied 'n warm en verwelkomende toevlugsoord aan gaste en konferensiegangers.

Verblyf word gebied in 9 suites en 1 selfsorgkamer. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en het en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het oorgenoeg kasspasie, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Hierdie eiendom is groot genoeg om 'n klein tot mediumgrootte konferensie aan te bied, maar tog intiem genoeg om voorsiening te maak vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n paar dae van welverdiende ontspanning weg van die rotresies. Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste hul etes kan bestel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan die pragtige tuine buite geniet. Hierdie eiendom is naby verskeie doendinge, soos die Leeu-safaripark, die Krugersdorp-wildreservaat, Wieg van die Mensdom, en die Sterkfonteingrotte, Wondergrotte en Wiegmaan vir die meer avontuurlustiges om te verken.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Burgerstraat 67, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 67, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46313337a272bc702a52a12a29f52161a507d514360e51c6ab09e3c8e4f3d873fd401da2563ffac3a2fdb484493ebf46e3c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 67 Burger Street Krugersdorp 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.105538 27.7761615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang