Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Brenton Paradise

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Duthie-laan, Brenton Park 19, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lake Brenton Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in die Brenton Park-kompleks in Brenton. Die kompleks is ideaal geleë 400 m vanaf die Knysna-strandmeer en 4,3 km vanaf Brenton-strand, wat staproetes langs die strand tot by Buffelsbaai bied, en die Fisherman Walk langs die kranstop, met pragtige uitsigte. Brenton Park is kindervriendelik en die sentrale ligging bied toegang tot restaurante, 'n speelpark en 'n winkeltjie.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV.

Geriewe op die perseel sluit 'n toesluitmotorhuis en 'n stoorkamer in. Die huis beskik oor 'n onderdakstoep buite met 'n etenstafel en stoele, en ingeboude braaigeriewe. Terwyl jy op die patio ontspan, kan jy 'n besoek van die bokke, tarentale, eende, voëls, hasies en die skaam Knysna Loerie teëkom.

Die huis het 'n omskakelaar en 'n paar herlaaibare gloeilampe vir beurtkrag. Daar is ook 'n motorhuis/stoorplek aan die kothuis gekoppel.

Brenton Park bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n speelgrond vir kinders. Langs die skiereiland kan 'n mens restaurante, staproetes en verskeie uitkykpunte vind met pragtige uitsigte oor Knysna en die strandmeer aan die een kant, en die baai aan die ander kant. Brenton Park is 14,6 km vanaf die dorp Knysna en 26,9 km vanaf die dorp Sedgefield.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Lake Brenton Paradise
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Captain Duthie-laan, Brenton Park 19, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lake Brenton Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Duthie-laan, Brenton Park 19, Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07ecd274d9d825dc5cb42db914d931d60578622a3cb2e4999597c3e2ef054df90a6753129215c86b0d13f9ad11107057162f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Captain Duthie Avenue 19 Brenton Park, Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058462 23.028047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang