Lake Clarens Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stefan V - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en heerlike ontbyt.
Chantelle L - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful stay close to town centre.
Richard O - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Richard,
Thank you for your lovely feedback. We are glad you enjoyed your stay and certainly look forward to welcoming you and your furkids in the future.
Willma L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Ina V - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspannend en sielsverrykend.
Elmien T - Feb 2024
Algehele gradering
Loop die ekstra myl vir gaste.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Elmien
Dankie vir die terugvoering. Ons was bly ons kon julle akkommodeer. Ons probeer altyd ons beste om na ons gaste se behoeftes om te sien. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet.
Denise P - Aug 2024
Algehele gradering
A comfortable stay for 2 days.
Dawn M - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice location and a very pleasant stay.
Casandra L - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect for a weekend getaway from the city. Your own piece of paradise.
Lees meerLake Clarens Guest House se terugvoer
Dear Casandra,
Thank you for staying with us and for your lovely feedback. We are pleased you and the pups enjoyed your stay and that you took advantage of the nearby trail walks.
We look forward to welcoming you back.
Bernard T - Jan 2024
Algehele gradering
Great break at the end of a hectic day.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Dear Bernard
Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Erika K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig. Pragtig.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Erika
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het jul tydjie saam met ons geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Gavlin T - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit voel soos om by die huis te wees, net op 'n ander plek, baie rustig en die ontbyt is lekker!
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Gavlin. Baie dankie vir jou deeglikke terugvoering en mooi resensie. Dit was lekker om jul gesin vir so paar dae by ons te he. Ons is baie bly julle het die tyd saam met ons geniet.
Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heelnag na die paddakoor geluister!
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Karien
Dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is bly jy kon die wiegeliedjie van die natuur geniet. Die stilte van die platteland bied so baie vir mens se welstand. Ons hoop om jou in die toekom weer te verwelkom.
Annerie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, pragtig.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Annerie
Dankie vir jou wonerlike terugvoering. Ons is baie bly dat julle lekker by ons gebly het en ons natuurskoon en ontbyt geniet het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Elmarie V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Elmarie
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het die tydjie saam met ons geniet. Dit was lekker om julle as gaste te he. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Antoinette F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, heerlike koffie en ontbyt!
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Antoinette,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ons is bly julle het die tydjie saam met ons geniet.
Ons antieke decor is om in te pas en ook om gaste hartlik te verwelkom en tuis te laat voel.
Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Miguel Jose T - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hi Miguel
Thank you for staying with us. We are glad you could enjoy our hospitality and beautiful view. We hope to welcome you again for a longer stay in the future
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Snoesig, tuis gevoel, mooi.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Madelein
Baie dankie vir mooi resensie. Ons is baie bly julle het so lekker by ons gebly en ons ontbyt geniet. Dis vir ons lekker om gaste tuis te laat voel. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Caroline N - Des 2023
Algehele gradering
We enjoyed the visit to Lake Clarens Guest House self catering apartment.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Dear Caroline,
Thank you for staying with us for a few days. It was lovely to host you. We are pleased you could enjoy our hospitality and setting to unwind at the end of the year. We hope to welcome you back in the future.
Colette B - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige ou herehuis met 'n uitsonderlike uitsig oor berge.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Colette, dankie dat julle by ons gebly het en vir die terugvoering. Ons is bly dat julle en die woefs die kon geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Melanie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, spacious, convenient.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hi Melanie,
Thank you for your feedback. We are glad you had a comfortable stay with us.
I'm sorry to learn about the shower. We'll definitely look into it.
Rene W - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Rene
Dankie vir jou terugvoering. Dankie dat julle ons gekies het vir jou ma se vrejaarsdag wegbreek
Johan O - Jul 2023
Algehele gradering
Wou die sneeu kom beleef, maar toe het die weer nie saamgespeel nie.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Johan
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle kon ons mooi omgewing geniet al het dit nie gesneeu nie.
Marina H - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Lake Clarens - selfs my hondjie se belange is op die hart gedra.
Riaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Een van my lekkerste wegbreek-naweke ooit.
Albert T - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies.
Caylum V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Colette B - Mrt 2022
Algehele gradering
N Stukkie ou-wêreld in die hartjie van Clarens.
Tiaan R - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Diana J - Jun 2022
Algehele gradering
Vadersdagnaweek in Clarens saam met my man en seuntjie.
Clare C - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful view, friendly staff but left a little wanting.
Kobus V - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie rustige en lekker verblyf.
Anton V - Jan 2020
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Kathe W - Des 2019
Algehele gradering
Very good value.
Willien F - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik snoesig in die koue Vrystaat met warm gasvryheid.
Gillian D - Apr 2019
Algehele gradering
What a fabulous guest house, perfect location to enjoy beautiful Clarens.
Megan T - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderful place! Beautiful views!
Sean J - Nov 2019
Algehele gradering
A wonderful experience, quiet, peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Wonderlike ervaring, stil en rustig.
Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, met 'n prentjiemooi uitsig op die berge van die gastehuis af. Vriendelike, hulpvaardige personeel waaroor ons gaande was. Die diens was uitstekend. Goeie toegang tot alles en nie ver van die restaurante af nie. Verblyf was baie goed. Ons sal teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Colette B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Heerlike ontbyt.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Pierre C - Des 2018
Algehele gradering
Kan nie vir beter vra nie.
Monique S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was definitief die moeite werd.
Lees meerNeil O - Des 2018
Algehele gradering
Ontbyt was heerlik!
Colette B - Apr 2018
Algehele gradering
Altyd 'n vreugde om Clarens toe te gaan!
Corne T - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en die mooiste uitsig op die berge tydens ontbyt.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Tom R - Feb 2018
Algehele gradering
Nie so goed as verwag nie, maar dis altyd lekker om in Clarens to kuier.
Milka E - Okt 2018
Algehele gradering
Kamer was erg verwaarloos.
Susan S - Apr 2018
Algehele gradering
Goed geleë, maar baie oud binne.
Elsabé V - Des 2017
Algehele gradering
Verwelkomend en huislik.
Susan A - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker
Lees meerLester C - Sep 2017
Algehele gradering
Basic accommodation but the friendliness of the staff and breakfast is excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Basiese verblyf maar die vriendelike personeel en ontbyt was uitstekend.
Sentrale ligging ten opsigte van die besienswaardighede in Clarens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Enna R - Aug 2017
Algehele gradering
Die kamer was ruim en gerieflik en die diens was vriendelik en doeltreffend.
Brenda S - Apr 2017
Algehele gradering
Beautiful friendly hospitable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, vriendelike gasvryheid.
Lieflike akkommodasie, fantastiese ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Altha F - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Petrus W - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing.Oggend kar was is bonus.
Alessandro P - Nov 2017
Algehele gradering
Once again the owner is on vacation.
Erika V - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel en mooi omgewing.
Johan D - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker en koud.
Lake Clarens Guest House se terugvoer
Hallo Johan
Ons vra om verskoning oor breekware in die kamer wat vuil was.
Dinge was uiters moeilik die afgelope tyd met nuwe personeel, en ons sal seker maak om te kyk na die breekware op die skinkborde in die kamers. Dit lyk my daar is nie gekyk of die breekware skoon is nie - wat dit behoort te wees. Elke dag.
Ons het nuwe teëls vir die stort gekoop, ons wag net vir die persoon om die teëls te kom lê. Dit is jammer dat dit nog nie gedoen was toe julle hier was nie.
Ons sal kyk na die koue kraan in die stort en die warm water. Ons het baie probleme met waterdruk in Clarens - veral ook dat dit so koud is. Ons het juis 'n gebarste pyp gehad, van die koue, en ons het uitgevind dat daar sand in die pyp gekom het, wat ons nou skoongemaak het. Dankie dat jy ons daarop gewys het.
Die kamers wat julle bespreek het, is ons 2 standaard kamers, 4 en 5, wat langs die gastehuis geleë is - ongelukkig ook naby ons restaurant op die perseel. Ongelukkig was dit oor die lang naweek en ons het baie mense in die restaurant gehad met meegaande geraas. Dit is darem nie gewooonlik so nie. Hierdie 2 kamers se tariewe is ook laer as die 3 kamers in die hoof gastehuis en is baie gewild, net jammer van probleme wat mag opduik.
Ons vra regtig om verskoning en dankie vir konstruktiewe kritiek.
Kieta Weyer
LCGH
Pine P - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het nie die akkommodasie gebruik nie.
Sjoerd S - Sep 2017
Algehele gradering
Disgusting, dirty, backyard-rooms, no view, not in accordance with brochure, dark alley, filthy bathroom, no toilet paper, no light in bathroom, shower door does not close, etc.
Eduan N - Nov 2016
Algehele gradering
Presies wat ek wou gehad het.
Lees meerV D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goed. Was aangenaam verras.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake Clarens-rylaan 401, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang