Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Glencairn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rishaav T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Quiet and peaceful. A beautiful place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Clean and neat. Feel safe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Beautiful relaxing stay, loved the animals on the farm, stunning scenery. Beautiful venue. Lovely unit. Only downside was no hand soap in bathrooms (and no wine glasses).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Excellent. No problems. Excellent stay. Receptionist was fantastic when we got there. Only negative was the communication as they did not answer the phone when we arrived at the gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Excellent stay, enjoyed it. Excellent stay, we were indoors because of the rain. But we had a great time, our hostess Pinky was great. The atmosphere and scenery spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Loadshedding nie 'n probleem nie. Personeel vriendelik. Vriendelike personeel. Geen wynglase nie. Geen MTN-sein nie. Lawaaierige gaste tot 3 uur die nag. Yskas langs bed lawaai. Geen kaste of hangplek vir klere nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marnus S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

Ideale oornag. So 'n bietjie uit ons pad gewees maar pragtige plek en aktiwiteite. Ons het oujaarsaand oornag van see vakansie op pad huis toe. Ons het nie besef dit is so wye draai nie. Regtig mooi plek. Die kinders het die kamele baie geniet en het saam gekano. Die klank op oujaarsaand was bietjie rof. Alhoewel die kinders deur alles geslaap het, het dit vir ons bietjie minder slaap gegee. Sal graag weer daar kuier vir langer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nolene T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Juweel van 'n rusplek. Ons was aangenaam verras met die pragtige rondawel en het heerlik gekuier. Ons sal definitief weer 'n draai maak en 'n bietjie langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fathima M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Pinky was excellent! The place was neat and clean. Staff were friendly. It was a lovely weekend. The place has wonderful scenery around. Peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Asemrowende uitsig. Ons het net een aand oorgeslaap. Die uitsig was ware troos vir die siel. En die lamas is 'n bederf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adnaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea9d658c737308aca6166d45e5d0ffc5920a20663ca059f57ed34a14f552e9717f4cfa1c9dcab34dd42493d8b0468e2870a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Sani Pass Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.703883512759 29.48539955532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang