Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Grappa Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Lake Grappa Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Braam M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M

Rustig, asemrowend en ontspanend.

Uitstekende gasvryheid, vriendelike personeel, pragtige omgewing en uitsonderlik mooi kamers.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Wilma H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H

Uitmuntend.

Uitmuntende diens - gasvryheid in hoër graad. My 4 voet-kind was net so welkom soos ons.

Samantha E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha E

2nd time stay.

The staff is absolutely amazing and made our stay very special. They assisted with a special request beyond words. Lake Grappa is an amazing place to stay at - calm and quiet. The water has a wonderful effect. The only issue was - we were not aware that the restaurant was closing at 17:00 and did not have a backup plan, since we planned our visit with the restaurant in mind.

Ruhan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruhan S

Baie rustig en baie lekker gebly.

Lae rating vir waarde vir geld omdat ons betaal het vir die luuks eenheid waar beskryf is dat ons 'n bad en stort in ons eenheid het, maar die eenheid wat ons gekry het was die goedkoper eenheid sonder 'n bad.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Middag Ruhan,
Ek is jammer om te hoor dat julle nie in die luukse kamers met die bad en stort geplaas is nie. Baie dankie vir julle terugvoer, ons sal aandag daaraan gee sodat so 'n fout nie weer insluip nie en sodoende julle en ons toekomstige gaste se verblyf sal voldoen aan die kriteria.
Vriendelike groete, Surina

Lake Grappa Guest Farm
Hansie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie R

Aangenaam en rustig langs die dam.

Almal was gasvry en het ons tuis laat voel.

Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marna B

Goed.

Verblyf was aangenaam. Die badkamers kort egter 'n bietjie werk.

Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Rustig. Veilig. Sentrale ligging en naby ander besienswaardighede in die omgewing.

Pragtige omgewing, stilte met net voëlgesang hoorbaar. Mooiste sonsondergang! Gerieflik met billike restaurant en heerlike kos op die perseel.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Susan. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Surina

Lake Grappa Guest Farm
Nico U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Ons was daar in 2016 en nou weer. Diens is steeds puik en personeel vriendelik.

As jy rustigheid soek en goeie gehalte kos is dit die plek om te bly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Surina

Lake Grappa Guest Farm
Liezl W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl W

Rustig, netjies, gesellig.

Baie lekker gebly. Pragtige huis en omgewing. Sal definitief weer kom kuier!

Anton G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Pragtige en rustige omgewing met privaatheid.

Gerieflik geleë naby Augrabies Valle en Kakamas dorp.

Belinda F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Alles was perfek.

Pragtige plek en die feit dat daar voorsiening gemaak is vir beurtkrag was 'n groot bonus. Sal dit definitief aanbeveel.

Karl L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl L

Hierdie was ons laaste tweenagstop op 'n uitgbreide Karoo-roadtrip.

Werklik 'n topnotch oase! Kamers, geriewe ens. is van hoogs uitstaande gehalte. Knap gedaan julle!

Roelien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V

N ware oase.

Oulike huisies wat alles het wat nodig is wat uitkyk oor die meer. Pragtige sonsondergange. Kos by restaurant heerlik. Naby genoeg aan die valle Sal beslis weer hier oornag.

Helene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

Sentrale verblyf vir reis na/van Namibië.

Die selfsorgeenhede #3 en #4 het 'n middeldeurskakel wat dit verander in 'n gerieflike tweeslaapkamerwoonstel. Die koffie en beskuitstasie was beslis 'n wenner. Die kombuis beskik oor genoegsame gebruiksware asook 'n plaatstofie en mikrogolf, die yskas was gepak met ys en heerlike koue water. Braaigeriewe met staanbraaier baie gerieflik. Van kuierstoep kon ons oog hou oor kinders wat op gras terras speel en in die meer swem. Twee vriendelike plaashonde het ons baie laat tuis voel.

Izak L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

Baie mooi en baie goeie diens.

Blyplek baie goed toegerus. Lieflike bar en restaurant met baie lekker kos. Terrein is baie mooi en goed onderhou. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Christine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Lekker familie-kuierplek.

Verblyf is baie gerieflik, maar die restuarant/kuierplek se mense wat daar werk is uit die boeke uit. Het heerlik geëet terwyl die kinders speel. Almal is vriendelik en die atmosphere is great.

Chris Muller M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Muller M

Rustige atmosfeer.

Huisie is baie netjies en goed gemeubileer. Uitsig oor meer is pragtig as die son sak.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Chris, kom kuier gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Surina

Lake Grappa Guest Farm
Michiel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel M

Dit was net 'n oornag. Goeie diens.

Ek kon nie betyds inklok nie en hulle het gereël vir die sleutels sonder enige probleme!

Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Vriendelike ontvangs, puik akkommodasie.

Vriendelike ontvangs, akkommodasie was puik. Lugversorging was 'n lafenis met die hitte. Die diens by die restaurant was vriendelik en puik en die ete was uitstekend.

Xagene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Heerlik gekuier. Rustig en stil.

Alles baie mooi skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Uitstekende diens.

Renalda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S

Lieflike plek.

Sien sterre.

Pieter L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Dit was 'n baie lekker kuier en die restaurant se kos was heerlik.

Sien sterre.

Marlize L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Rustig en tevrede.

Perfekte stop indien op pad Augrabies-waterval toe. Ons het dit vreeslik geniet. Die kinders kon hulself geniet en selfs die honde kon saam gaan.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Marlize, kom kuier gerus weer!

Lake Grappa Guest Farm
Dc G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dc G

Very nice.

Had a wonderful time.

Margie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margie C

Aangename verblyf.

Aangename verblyf. Gerieflik dat daar eetplek op die perseel is met lekker kos. WiFi moet ekstra voor betaal word. Televisiediens maar gebrekkig.

Anli C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anli C

Perfekte plek, swak bestuur!

Eerste is ons Chalet huisie se stort vuil gewees met ou seep van vorige besoekers. Die tweede slaapkamer se lig het nie gewerk nie, die toiletsitplek is los, kaste se skaniere is los. Die glasstukke en bierproppies van vorige besoekers lê voor die huisie in die sand, waar ek heeltyd moes kyk of my kinders druk dit in hulle monde! Na die eerste aand het 3 skoonmakers kom skoonmaak en ek moes steeds vir hulle wys waar die stort nog vuil is en die stoof was nie skoongemaak nie. Ek het ook die vorige aand vuil spane moes was wat hulle nie ordentlik skoongemaak het nie. Ons word toe geskuif na 'n luukse eenheid, waar ons dieselfde prys betaal het as 'n twee slaapkamer chalet, maar daar is net 'n oop plan sit/kombuis/slaap area! Met 'n luukse eenplaat- elektriese stofie. Die mikrogolf, ketel en stofie werk met 1 kragpunt. Ons het 2 volwassenes en 2 kinders op 'n dubbelbed geslaap, vreeslik luuks! Swak bestuur en nie self 'n oog hou oor die plek nie veroorsaak dat mense nie sal terugkeer nie.

Sonja O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Was baie lekker en aangenaam.

Pragtig, huisie netjies en skoon en 'n gemaklik kuier atmosfeer.

Zelda W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

Pragtige vakansie-oord

Sal verseker weer besoek!

Anniza D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anniza D

Baie lekker gekuier!

Was ons eerste stop Kgalagadi toe, huisie is baie goed ingerig. Naby aan die dorp en ander besigtighede soos die Augrabies Waterval. Diens was goed.

Elmien P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P

Oorslaap op pad na Namakwaland.

Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer en badkamer was gerieflik. Dit was 'n rustige en stil aand. Die volgende oggend het ons ontbyt geniet. En daarna vertrek om 'n draai te gaan maak by die Augrabieswaterval. Oorslaap was gerieflik, skoon en bevredigend.

Don J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Don J

Baie mooi en rustig sal defnitief weer gaan .

All was fabulous the breakfast was superb

Luzane V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luzane V

Oornag verblyf

Een aand was te kort om volwaar die area te verken, maar alles was baie netjies en die sonsak was asemrowend!

Kobus B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Gemaklike, netjiese en ruim verblyf.

Ons verblyf was aangenaam, sal dit aanbeveel.

Jp S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jp S

Totaal ontevrede

Ons het spesifiek gevra vir privaatheid. Met ons aankoms word ons ingelig dat daar 'n groot party gaan wees vir die jongmense wat in die pakseisoen werk. Kort daarna 'n raserige groep wat daar kom afpak. Die eienaar kon ons ingelig het van die party. Ek misgun nie die jongklomp hulle kuier nie maar wie wil nou heelnag na hulle geraas luister? Ons het oplaas opgepak en deur die nag huistoe gery. Sal geen poging aanwend om hulle geriewe te bevorder nie. Bepartkte geriewe. Nie eens sitplek binne die eenheid nie. Wie sit buite in 37 grade hitte? Beslis 'n mors van geld. Dis onredelik van Lake Grappa om te verwag ons moet inval by hulle partytjies. Dis immers nie waarvoor ons daar oorgebly het nie.

Bokkie K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie K

Dit was absoluut fantasties.

Baie hulpvaardig en vriendelik en die kos uitstekend. Heerlike atmosfeer, jul sal my vir seker weer daar sien.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Bokkie,

Baie dankie vir jou terug voer.Dit word baie waardeer.Sien uit na julle volgende besoek.Mooi dag verder.

Groete
Gideon

Lake Grappa Guest Farm
Willie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Heerlik ontspannend en rustige omgewing.

Heerlik langs die dam. Normaalweg rustig en ontspannend. Tans beweeg daar trokke op en af vir opgradering, asook verbeteringsdoeleindes, maar alles sal weer normaal word. Nie werklik so groot kopseer nie. Derde besoek aan Lake Grappa en sal weer met volgende Kalahari trip daar aandoen.

Gerda W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W

Rustig met die mooiste sonsondergang en maanopkoms.

Alles was in plek toe ons arriveer, woonplek skoon en netjies met alles wat nodig is vir selfsorg.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Gerda.

Jou terugvoering word waardeer.

Groete
Lake Grappa

Lake Grappa Guest Farm
Charles F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F

'n Lieflike plek.

Baie goeie geriewe.

Wesley J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley J

Pragtige ligging, goeie diens, sal dit aan enige een aanbeveel.

Dit was 'n goeie ervaaring, was doodstil en baie rustig.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Mooi dag.

Groete
Gideon

Lake Grappa Guest Farm
Leticia L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia L

Uitstekende akkommodasie en restaurant.

Pragtige skoon akkommodasie, vriendelike personeel, heerlike ontbyt gehad by die dam wat deur heelwat voëls besoek word. Was insiggewend om meer van die omgewing te leer, baie dankie Gerhard ons kan nie uitgepraat raak omtrent ons verblyf by julle nie.

Nicolette K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Puik.

Ons is baie verras met wat ons gekry het vir die prys! Absolute waarde vir geld. Baie netjies, alles wat jy nodig het vir kort bly. Binnebraai bonus as die wind waai. Restaurant se spyskaart selfs beter as die Spur. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Phil D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil D

Baie gerieflik.

Die eienaars is ingestel op wat gaste se behoeftes is. Die huisies is ruim en die binne braai was heerlik gesellig op die yskoue wintersaand.

Henry C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Baie netjies en naby aan Augrabies Valle.

Lieflike verblyf en die restaurant is baie billik met lekker kos.

Arno C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno C

Uiters vriendelike en hulpvaardige diens.

Chalets is lekker skoon en jy het jou privaatheid. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Jeremy H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy H

Het baie lekker gebly, het slegs enkele negatiewe kommentaar.

Ons was aangenaam verras met die chalet (ons was in nr. 4) - lugreëling, kombuis met lekker groot tafel, binnebraaiplek as die wind lastig sou wees of dit reën, lekker gemaklike dubbelbed en 'n badkamer met stort. Maar daar was in ons chalet tóg enkele negatiewe aspekte wat ek graag wil noem: 1. Party van die blindings kon nie met die toutjies oop- en toetrek nie - 'n mens moes fisies die toutjies wat aan die blindings gekoppel is, beetkry en manipuleer. 2. Die matjie wat voor die stort op die grond lê, is in die pad as 'n mens die deur wil toemaak. 3. Daar is nêrens plek om die toiletware neer te sit nie - 'n rakkie van een of ander aard sou daar kon werk sodat 'n mens nie die goed in die vensterbank hoef neer te sit nie. 4. Die stort het géén plek om 'n mens se seep neer te sit nie! Daar is óók nie 'n rakkie om sjampoe ens. op neer te sit nie, met die gevolg dat 'n mens dit bo-op die muurtjie moet neersit. Die probleem is dat almal nie lank genoeg is om daar bo by te kom nie! 5. My grootste probleem was die stort (en in 'n mindere mate die opwasbak) se water wat nie vir langer as 10 sekondes warm is nie. Elke keer wanneer die water nét reg is sodat 'n mens nie onder die warm water verbrand nie, raak die water weer koud.

Lake Grappa Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Jeremy,

Baie dankie vir jou kommentaar.Dit word waardeer.Ons sal beslis aandag daaraan gee.

Groete
Gideon

Lake Grappa Guest Farm
Jan L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Maklik, gerieflik en vriendelik.

Baie dankie vir die gasvryheid. Die jaffels was baie lekker en het ons oggend sommer 'n hupstoot gegee.

Jerry B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry B

Lekker stil en rustig.

Baie netjiese bestemming, sal weer daar oorbly as ek in daai rigting beweeg. Lekker groot kamer en badkamer.

Chris M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Skitterend.

Die kothuis is fantasties geleë en pragtig ingerig met als wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek... Baie dankie Maggie en LekkeSlaap!

Juané H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juané H

Baie lekker.

Pragtig, vriendelike diens.

Dirk G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk G

Mooi plek as jy hou van plaasverblyf.

Plek was mooi skoon. Daar is nie 'n spieël bokant die muurprop in die kamer en 'n tafeltjie of rakkie wat dit vir 'n vrou gerieflik maak om haar hare droog te maak en grimering aan te sit nie. Daar was nie ys in die vrieskas nie, moes ys gaan koop by die kroeg. Die plek het loshande die kleinste badkamer wat ons nog teëgekom het. Daar is ook nie 'n rakkie in die badkamer vir 'n man en vrou se toiletsakkies nie en daar is ook nie 'n rakkie in die stort vir sjampoe en seep nie. Dit moet op die stortvloer geplaas word. Die mees frustrerende was dat die water koud word terwyl jy besig is om te stort. Ek het dit aan hulle genoem en hulle weet glo van die probleem, maar moet dit glo nog regmaak. Dit is onaanvaarbaar en swak diens. Ek betaal die tarief wat gevra word en verwag dat alles immers sal werk.

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 257 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vroeë Son, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d2a97fe39aa316a94ef8423c26f63d830cd0c71e163af6dac39dda1df2bc49801196f4a601b8e9a5b2ed4c5998b43c553c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Vroeë Son Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.713605275585 20.470052406364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang