Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Grappa Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Braam M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, asemrowend en ontspanend. Uitstekende gasvryheid, vriendelike personeel, pragtige omgewing en uitsonderlik mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Uitmuntend. Uitmuntende diens - gasvryheid in hoër graad. My 4 voet-kind was net so welkom soos ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

2nd time stay. The staff is absolutely amazing and made our stay very special. They assisted with a special request beyond words. Lake Grappa is an amazing place to stay at - calm and quiet. The water has a wonderful effect. The only issue was - we were not aware that the restaurant was closing at 17:00 and did not have a backup plan, since we planned our visit with the restaurant in mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruhan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie rustig en baie lekker gebly. Lae rating vir waarde vir geld omdat ons betaal het vir die luuks eenheid waar beskryf is dat ons 'n bad en stort in ons eenheid het, maar die eenheid wat ons gekry het was die goedkoper eenheid sonder 'n bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Surina
Lake Grappa Guest Farm
Middag Ruhan, Ek is jammer om te hoor dat julle nie in die luukse kamers met die bad en stort geplaas is nie. Baie dankie vir julle terugvoer, ons sal aandag daaraan gee sodat so 'n fout nie weer insluip nie en sodoende julle en ons toekomstige gaste se verblyf sal voldoen aan die kriteria. Vriendelike groete, Surina

Hansie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Aangenaam en rustig langs die dam. Almal was gasvry en het ons tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Goed. Verblyf was aangenaam. Die badkamers kort egter 'n bietjie werk.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig. Veilig. Sentrale ligging en naby ander besienswaardighede in die omgewing. Pragtige omgewing, stilte met net voëlgesang hoorbaar. Mooiste sonsondergang! Gerieflik met billike restaurant en heerlike kos op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Lake Grappa Guest Farm
Baie dankie Susan. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete Surina

Nico U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons was daar in 2016 en nou weer. Diens is steeds puik en personeel vriendelik. As jy rustigheid soek en goeie gehalte kos is dit die plek om te bly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Lake Grappa Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete Surina

Liezl W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Rustig, netjies, gesellig. Baie lekker gebly. Pragtige huis en omgewing. Sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 257 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vroeë Son, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d2a97fe39aa316a94ef8423c26f63d830cd0c71e163af6dac39dda1df2bc49801196f4a601b8e9a5b2ed4c5998b43c553c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Vroeë Son Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.713605275585 20.470052406364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang