Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake House Retreat

Selfsorg
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2024 tot 25 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 9, Clearwaters Cove, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 950 R1 755 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lake House Retreat is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Haenertsburg. Dit het 'n uitsig oor Ebenezerdam en op die berge. Die woonstel is die ideale keuse vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 4 en die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 2 stoele.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is 18 km vanaf Woodbush-woud-reservaat, 30 km vanaf Tzaneendam-natuurreservaat, 5,5 km vanaf Long Tom Monument en 60 km vanaf Polokwane-lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Erfdeel 9, Clearwaters Cove, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Lake House Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 755
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 9, Clearwaters Cove, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA050e6ad62f3b6486cc343bdbf925f9d36df190bae140bc68a3d2e3947936eb04b9d7629cf2ae8844324deae10d5076c1f8bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Portion 9 Clearwaters Cove 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.937239073374 29.975024687202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang