Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Nadu @ Vaalkop Dam Reserve

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die landgoed hef boetes aan gaste wat nie die geraasreëls tydens die vasgestelde stilte-ure nakom nie. Dit sal met vertrek by sekuriteit betaal moet word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie omdat dit 'n natuurreservaat is.

Geen scramblers of vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
SANParke laat nie kano's op die dam toe nie weens die seekoeie en krokodille.
Slegs motorbote word op die water toegelaat.

Hengel word op 'n vang-en-vrylaatbasis toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bushwillow Estate 42, Vaalkop Dam Natuurreservaat, Beestekraal, 0255, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c0391234830960657222b8276f60556f9397067bfe16f3b5aee2f9d46d7b4c2aa96c5b1f9d551d644d01ba5c06d5bea7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 42 Bushwillow Estate Vaalkop Dam Nature Reserve 0255 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.308016804452 27.445601843378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang