Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Pleasant Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Heinrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fun, relaxed, lots of entertainment. Great stay, kept tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great time. Excellent service, good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beste plekkie ooit. Het die plekkie baie geniet. Kom definitief weer in Desember 2024/Januarie 2025 weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Het lekker ontspan en het sommer die restaurant se burgers ook geniet. Ons het ons kuier geniet. Die geriewe is op standaard en dit was lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Gerieflik, skoon en mooi. Ons het baie lekker gebly, die mense is vriendelik, die plek is skoon en daar is baie om te doen vir die kinders. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Rustig en vreedsaam - soos dit moet wees. Het baie lekker gebly. Daar is heelwat om op die perseel te doen. Ek dink veral kinders sal dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-francois C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Baie lekker rustig. Baie lekker gebly. Sal graag weer wil terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Daar is so baie om te doen! Ons het dit vreeslik geniet!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Lekker rustige, goed toegeruste blyplek. Die blindings in die hoofslaapkamer veroorsaak dat die son vroeg in jou oë skyn as jy nog probeer slaap. Gordyne sal beter werk. Die badkamer is baie klein. Die kombuis is goed toegerus. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Heinrich R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Unpleasant. Great location, but don't get on the wrong side of the owner of the resort. All customer experience flies out the window, even though arrangements were made by them for bringing a pet along.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

STUART Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAELoxYQE92OhVZXelTQNUZ65APuxlj4xOiDbanZ3tW1QrlaPQVc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Groenvlei Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.026135359532 22.833872379552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang