Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake St Lucia Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
A|lex O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Wow, this was the best place ever. Andre, you doing a great job love your place. Well done to Andre the owner, you've made a beautiful place and you are really friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Lake St Lucia Lodge
Good day Alex, I am very pleased you had a great time. Thank you for taking the time to leave a positive review. Until next time, André

Sunitha A
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Beautiful and peaceful. Very neat. Owner is very kind. Area was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Lake St Lucia Lodge
Hello Sunitha Thank you for your kind words, I hope to welcome you back in the near future. Kindest regards, André Von Plaster

Branus R
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Oornag. Het slegs oornag op pad na Cape Vidal Natuurreservaat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Puik diens en baie vriendelik. Puik diens ontvang en die eienaars is baie vriendelik. Ons het lekker gekuier saam hulle en hulle het elke oggend kom vra hoe ons geslaap het. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Die lodge is asemrowend mooi en die tuin nog mooier. Die eienaar doen verskriklik baie moeite met die tuin en om almal welkom te laat voel. Die seekoeie loop ook deur sy tuin in die aande wat 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Mooi, goeie gasheer. Mooi, lekker plek. Aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Baie netjies en gerieflik. Lake St Lucia Lodge sal ek sterk aanbeveel vir gaste wat St Lucia besoek. Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Eenhede baie gerieflik en netjies. Pragtige sonsondergang uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Lekker plek. Jy kan net lekkeslaap. Ons is vriendelik deur Andre ontvang en hy het vir ons baie van St Lucia vertel en wat om waar te gaan kyk. Hy het sommer vir ons plek op die boot bespreek om seekoeie te gaan kyk en n lekker eetplek aanbeveel. Ons het ons gate uit geniet. Sal dit regtig vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Jy moet een keer in jou lewe hierdie plek besoek. 'n Pragtige plek, lieflike tuin, oulike rondawel om in te slaap en die fantastiese ervaring om 'n renoster in die tuin te sien loop. Ons het baie oor plante, bome en diere geleer. Dankie. Hoop om weer hier te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Waarde vir geld, sakpas, skoon en.gerieflik. 'n Plek waar jy tuis voel. Baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

Heerlik gebly. Lekker stil en privaat. Ons het baie lekker gebly. André was baie behulpsaam met raad en inligting in verband met die eiendom. Die plekkie is geleë in 'n stil area, is goed toegerus en privaat. Die bonus was natuurlik dat 2 seekoeie een aand ongeveer 3 meter van waar ons gebraai het verby ons gestap het op pad om in die dorp gras te gaan vreet. Onvergeetlik! Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mc Kenzie-straat 142, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMDI5MTBiLWU0NTktNGI0OC1hOWNmLTdiZDA2MmVmZDQ2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 142 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 09:00 -28.381395230342 32.408804297447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang