Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake View Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 838

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Lake View Cabanas
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Grietjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie S

Baie lekker en rustig.

Baie netjies en veilig, personeel vriendelik en behulpsaam.

Lake View Cabanas se terugvoer

Thank you for your super review. We hope to welcome you back.

Lake View Cabanas
Maranda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maranda M

Perfect, peaceful stay.

My first stay at Lake View Cabanas was a great experience, it's quiet and peaceful and to wake up in the morning and have a look outside was so pleasant on the eyes. St Lucia is such a small, friendly town. Visiting the place and finding a new relaxing stop is worth every relaxing moment and money.

Riaz K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaz K

Great value.

Everything was well managed and the facilities were adequate for the price.

Lake View Cabanas se terugvoer

Thank you for your great review, please do come back for a visit.

Lake View Cabanas
Michael G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G

Very good.

There is some maintenance needed in the unit we had. The sort of stuff that is expected in a unit close to the sea. The drawers in the kitchen and the doors to the bedrooms all seem to have swelled slightly and catch when closing. The screen door on the balcony was ripped. The unit wasn't 100% clean, but not to the point where you would complain. Other than that, it was very good.

Lake View Cabanas se terugvoer

Hi there Michael

Thank you kindly for your feedback.

We will work on making improvements on the mentioned.

Hoping to welcome you back again soon with the kids.

Lake View Cabanas
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Debbie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Heerlike wegbreek saam met ons volwasse kinders. Loopafstand na alles.

Ons het baie lekker hier gebly en sal definitief weer van hulle gebruikmaak. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Selfs met beurtkrag het hulle uit hulle pad gegaan en snags die kragopwekker aangesit. Dit is loopafstand na al die eetplekke.

Belinda L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Die woonstel is baie ruim met alles wat jy nodig het. 'n Stel skerp messe sal egter baie help, aangesien die twee messe wat daar was baie stomp is.

Yugen A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yugen A

Excellent.

We got to see everything we wanted. We enjoyed our trip.

Ane V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ane V

Lang Naweek Wegbreek

Lang Naweek saam met 3 kinders onder 12. Veilig en sentraal in die dorp. Die kinders kon lekker speel en swem. Net jammer die 'games room' was nie oop nie agv COVID.

Charl H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Met beslis teruggaan.

Was aangenaam verras oor die ruim eenheid wat perfek voldoen het in ons vereistes as familie heerlik gebly en was baie hartseer om te moes huiswaarts keer. Beslis aan te beveel.

Njord O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Njord O

Nice and cosy accommodation.

With a limited number of units, this is a friendly location to stay for a couple of days to explore the neighbourhood.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice en gesellige verblyf.

Was 'n beperkte aantal eenhede, dis 'n vriendelike bestemming om te bly en om die buurt te verken.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martin R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

Oraait.

Maak asb 'n nota dat daar 'n R200-breekskadedeposito is en dat die instansie 'n kopie van die oorspronklike bespreking benodig. As jy kinders het, doen 'n versoek vir 'n vloereenheid.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjY4ODZkLTIwMGQtNDQxMy1hMTQ1LTBiOTQyZjAzZGMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.373759 32.413798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang