Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Cottage at Betty's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lakeside Cottage at Betty's is 'n oulike selfsorgkothuis in 'n fynbostuin wat oor die groot meer in Bettysbaai uitkyk. Die vakansiekothuis is ideaal geleë binne 1,5 km vanaf die hoofstrand.

Die omheinde kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Handdoeke en linne word voorsien. Die goed toegeruste kombuis het 'n vierplaatstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n eierkoker, 'n elektriese mes, eetgerei en breekware.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek waar gaste saam kan sit en maaltye geniet, banke om op te ontspan en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die braai-area, wat groot gemaklike stoele en 'n tafeltjie het.

Parkeerplek word voor die motorhuis voorsien. Die kothuis het 'n alarmstelsel en buitebalke, wat aan 'n gewapende reaksie-eenheid gekoppel is.

Daar is 4 restaurante en 'n wassery naby die kothuis. Die hoofstrand en die ander strand, Silver Sands, asook die Afrika-pikkewynkolonie by Stony Point is vyf minute se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lakeside Cottage at Betty's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f2fee65e9c57a7cf29eeade3b665c2d3d936f59aeaad23982d50bc74d736509193e9a263574d9a9b795a7ceeb16fea52cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 corner of Disa Road and Paranomus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359910381025 18.894197897484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang