Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecanwood Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pecanwood Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis op die gesogte Pecanwood Golf Estate in Hartbeespoort. Dit is 'n rustige en gerieflike toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en spog met 4 smaakvolle slaapkamers. Drie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n klein kombuisie met 'n yskassie en 'n tweeplaatstoof. Gaste het toegang tot 2 addisionele badkamers wat elk 'n bad en stort het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met moderne geriewe insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea is gerieflik en stylvol en het sagte sitplek, 'n kaggel, 'n TV met stroomdienste en 'n ruim kuierarea met 'n kroeg en eetarea. Hiervandaan kan gaste uitstap op die semi-onderdakstoep met 'n buite-eetarea, gas- en Webr-braaigeriewe en 'n swembad. Die stoep het 'n asemrowende uitsig oor die dam en berge, met die 13de putjie van die gholfbaan in sig. Die omheinde tuin verseker die veiligheid van kinders en bied gemoedsrus vir gesinne. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en nog parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Binne die landgoed het gaste toegang tot 'n klubhuis met 'n restaurant, spa-geriewe, 'n gimnasium, swembad, tennisbane, 'n kinderspeelarea en 'n bootklub. Vir ekstra gerief kan gaste ook 'n gholfkarretjie huur om die 18 putjie-gholfbaan en privaat landgoed te verken, wat Lakeside Elegance die perfekte bestemming maak vir 'n ontspannende en veilige wegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Pecanwood Villa
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Jeanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng
  • Gaste dink Pecanwood Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb719f777f0110b1b754970a0684be45b323c4fb2bef7b5211f89b91051c29e1b3e1c6d1527f5d2654ba26cd925644044f7d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 5 Lakeview Drive Pecanwood Golf Estate 0216 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.75808325764 27.856910744833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang