Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Mountain Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulderstraat 1, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Lakeside Mountain Loft is aan die voet van die Silvermine Mountain-natuurreservaat in Lakeside geleë, 2,1 km vanaf Muizenberg-strand. Hierdie stylvolle selfsorgwoonstel is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon, en is perfek geplaas om al die omliggende gebied te geniet.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n spieëltafel, oorgenoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort-wasbak en toilet. Die woonstel het 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -sitkamer, en beskik oor 'n privaat balkon met 'n berguitsig.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die solderwoonstel sluit gratis vesel-WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale in. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Of dit nou 'n bergstap, strandwandeling of 'n fietsrit is, daar is baie doendinge in die omgewing om te geniet. Daar is 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing, of geniet 'n potjie gholf by een van die vele gesogte bane in die omgewing. Geniet 'n inkopie-ervaring by een van die plaaslike winkelsentrums of spandeer 'n rustige middag by een van die nabygeleë wynplase langs die Constantia-wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boulderstraat 1, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lakeside Mountain Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulderstraat 1, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c8a8f38233dd8ba37dfb1e9905ce9e4c427ea8d586405943c05c240dd13696e275fe010fb8c73255ddc4d01481f6582def0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 1 Boulder Road Lakeside 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.092653008989 18.463281860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang