Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 88 resensies vir Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andre G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Ek kan hulle nie genoeg aanbeveel nie.

Dit was 'n uitstekende plek om te bly. Die eienaar was veral behulpsaam toe ek moeilikheid met my voertuig opgedoen het. Ek kan hulle nie genoeg aanbeveel nie.

Pieter O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Nuwe gunsteling oorslaapplek in Knysna.

Het my nuwe gunsteling oorslaapplek in Knysna gekry! Alles binne reikafstand. Eenhede is goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Was regtig 'n besonderse lekker oorslaap vir my!

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Pieter, baie dankie vir jou ondersteuning, ek is verheug en baie in my skik dat ons suksesvol was om aan jou verwagtinge te voldoen. Ons doen ons bes om heeltyd te verbeter en dis goed om te hoor dat dit jou gunsteling oorbly plek in Knysna gaan wees. Sien jou weer, groete Laurette, eienaar.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Jo-anne S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne S

Clean, comfortable and convenient.

Stayed overnight, clean and neat, and very friendly host.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Jo-anne, thank you for your support and feedback. I am glad you enjoyed the stay with us, kind regards, Laurette, Owner

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Dominic D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominic D

Perfect for my stay.

Was there for a couple of weeks and it was perfect as a place to stay, fulfilled all my needs.

Lester W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester W

Plek baie netjies en lekker rustig. Het baie lekker geslaap.

Sal definitief weer daar gaan slaap, asook die plek aanbeveel vir ander mense. Waarde vir jou geld.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Lester, baie dankie vir jou welkome terugvoer, ek poog heeltyd om my diens en fasiliteite te verbeter en is baie bly dat jy tevrede was hier by ons. Laurette, eienaar.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Barend V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barend V

Baie lekker plekkie vir naweek verblyf.

Die plekkie is perfek vir mense wat net n naweek iewers wil spandeer.

Nicole V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Value for money.

My stay was amazing, will definitely go again.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thank you very much for your support and feedback. I am very happy that you were overall satisfied with my product and service. I hope to e of service again in future, kind regards, Laurette, owner

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Francois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Goed vir reisigers wat wil oorslaap.

Gasvry, vriendelike diens.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Francois, thanks a lot for your support and feedback. I am proud that you was satisfied with my service, kind regards, Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Kobus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Het aan ons basiese behoeftes voorsien. Vriendelike ontvangs.

Ons sou langer wou bly, maar het nie ingepas by ons reisprogram nie.

Johan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Tevrede met verblyf.

Dit was wat ek verwag het.

Vernol C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Vernol C

Gedurige geraas of steurnis van bure, beide kante. Nie 'n ideale plek om te gaan rus nie.

Kombuisware wat vol stof was.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Vernol, thank you very much for your support and valued feedback. I feel very bad hearing about your experience here. As per our decription, we have wooden buildings and if guests does not respect our rules of a quiet time between 22:00 and 07:00, it needs to be reported so we can sort out the problems. I manage the place, live on the premises and is available 24/7. I will enhance my cleaning process and add a check to make sure everything is dustfree. Kind regards, LAurette Botha, Owner of Lakesiude GH.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Gavin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gavin S

Expected to use towels for 2 days, electricity tripped with no back up, kitchen not clean.

See stars.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Gavin and Partner,
We are really sorry for the inconvenience you experienced during your stay at our Guesthouse.
Unfortunately, your stay was during load-shedding and we do have back-up, but electricity tripped as a result of too much power being used from our Inverter System.
Thanks for letting us know about the kitchen and towels; we will look into it as we try to do our best at all times to keep a high standard.
Lydia

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Beddegoed is netjies en skoon.

Baie gerieflik en goed geleë.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Neels, ons is baie dankbaar vir jou ondersteun, dis was ons voorreg om julle as gaste hier te onthaal.
Ek is baie bly julle het ons ligging en fasiliteite geniet, dankie vir jou terugvoer, hoop ons sien julle weer.
Groete Laurette,
eienaar Knysna Lakeside Accommodation

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Mariette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Kan regtig nie kla oor enigiets nie. Baie vriendelik behandel.

Ons is baie vriendelik ontvang en dit het so voortgegaan vir die res van ons verblyf. Ek was beïndruk met die goeie veilige parkering. Ons motor was heeltyd in die koelte en veilig. Alhoewel ons reg langs die grootpad was, het dit ons glad nie gepla nie. Sal enige tyd weer daar bly.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Ek is verheug dat julle gelukkig en gemaklik was en ook veilig gevoel het hier by ons. Dit gee my altyd groot bevrediging om te hoor dat ek suksesvol was in my poging om my gaste tevrede te stel. Baie dankie vir die ondersteuning en jou tyd om vir my terugvoer te gee. Ek hoop om weer eendag van diens te wees.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Rodger K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodger K

Die naweek by Lakeside was fantasties. Ontvangs was goed, eienaars gawe mense en het ons onmiddellik laat tuis voel. Sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Lakeside fantasties.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ek is baie bly om te hoor dat julle tevrede en gemaklik was hier by ons, dit gee my weer moed om aan te hou om te verbeter.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Oliver B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Oliver B

Very cramped for a family.

The unit was not very clean. Units need a lot of work to get them up to standard. Compared to other places rate was expensive.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Oliver, baie dankie vir jul ondersteuning asook jou terugvoer. Ek is jammer dat ons jou so teleurgestel het en dat ons nie aan jou verwagtings kon voldoen nie. Ons doen ons bes om te sorg dat die beskrywings, fotos en fasiliteite op die advertensie akuraat bly, so jammer as daar iets wanvoorgestel was, dis regtig nie deel van ons strategie nie. Ons sal weer daarna kyk en opdateer indien nodig. Ek is onseker wat jou bedoeling met standaard is en wat ek kan doen om op standaard te kom. U terugvoer met meer datail word hoog op prys gestel, ons verwelkom alle terugvoer en gebruik dit as insette vir ons voordurende verbeterings. Ons doen besigheid in die bekostigbare segment van die mark en doen ons bes om ons plek skoon en netjies, gerieflik, met 24/7 diens deur onsself as eienaars en teen wat die mark dikteer 'n billike prys aan gaste te bied. Vergewe my asseblief vir die ongemak wat U hier moes verduur, Groete, Laurette en Andre

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Nap H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nap H

Gasvryheid en behulpsaamheid van Andre was uitstaande netjies en heerlike verblyf word sterk aanbeveel.

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf. André se gasvryheid en behulpsaamheid was van die beste. Goed geleë om die omgewing te besigtig en word aanbeveel om paar dae oor te bly.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Nap,
Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer. Ek is baie bly dat ons kon voldoen aan jou verwagtings en dat jy Lakeside en die diens hier geniet het. Ek wens en werk daaraan om suksesvol wees met al my gaste se verwagtings. Jou terugvoer gee my weer moed en woema om aan te hou.
Groete,
Laurette en Andre

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Gabriel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gabriel V

Dit was regtig aangenaam met vriendelike eienaars.

Die gastehuis is baie goed geleë. Al negatief wat ek werklik kan gee is die verkeer se geraas Andersons is dit regtig waarde vir jou geld.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Gabriel, baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ek is bly jy was ingenome met die ligging, maar soos jy noem dra dit ongelukkig by tot die verkeer se geraas. Ek is ook ingenome dat jy ons produk as waarde vir geld ervaar het en hoop om jou weer te sien in die toekoms. Groete, Laurette.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Juanita D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita D

Mushroom growing out of the wall.

Very basic accommodation. Mushroom growing out of bathroom wall. Person that met us was not very friendly and just left. Room was close to the road, safety and noise concern.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Juanita,
Please forgive me for your experience during your stay. This is for me a big disappointment and will address all issues mentioned. I strive to supply affordable, clean and safe self-catering suites. I always welcome guests with friendliness, give advise and assistance where possible, so I feel very sad that this was not how you felt, I am very sorry. We operate in the affordable segment of the market, therefore our price is low and our facilities basic but sufficient. I focus on a cleanliness, friendliness, customer support and price. I will, as with all guests' feedback, use your valued input to improve my service.
Best regards,
Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Reinette H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H

Die beste waarde vir geld.

Die sentrale ligging van hierdie akkommodasie is so gerieflik. Kamers het alles wat benodig word en die netheid dra by tot die gemaklike verblyf. Eienaars is bitter vriendelik en hulpvaardig. Ons sê baie dankie vir heerlike wegbreek.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is verheug dat ons julle kon tevrede stel en 'n bydra kon maak tot julle wegbreek hier in Knysna. Ons hoop ons sien julle weer. Groete, Laurette.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Allewyn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allewyn V

Crisp and clean affordable accommodation in prime position.

We were a bit negative about what we were going to find when we get there, but was pleasantly surprised from the minute we met the owner and seeing our lovely spacious room with a lake view and crisp clean bedding etc.This is a must on our next visit to Knysna area. Excellent for the weary traveller that needs a decent place to stay without breaking the bank.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Allewyn, thank you very much for your time to give us feedback. It makes me very happy to hear that guests are satisfied and comfortable at our venue. We hope to see you again,

Best regards,
Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Johann G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Lekker rustige nagrus gehad.

Baie vriendelike ontvangs en hulp om ons te vestig. Omdat ek moeilik loop is ons verskuif na 'n beter kamer op die grondvloer.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Ons is baie dankbaar vir julle ondersteuning en ons is verheug dat julle tevrede was. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Laurette, Eienaar.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Alida V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Heerlik.

As mens nie omgee vir verkeersgeraas nie is dit 'n uitstekende plekkie om te bly. Baie vriendelike mense.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie daankie vir die ondersteuning en terugvoer. Dit laat my baie tevrede voel om te hoor julle was gamaklik hier by Lakeside, groete Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Madeli F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeli F

Naby aan alles en boonop 'n mooi uitkyk.

Dit was lekker bly gewees. Sal mense aanraai om soontoe te gaan. Uitkyk is mooi en die plekkie is baie netjies.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Madeli,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek is baie bly dat julle die plek geniet het en dat jy tevrede was met ons diens.

Groete,
Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Pieter O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O

Gemaklik en naby alles met vriendelike mense.

Sien sterre.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Maryka V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maryka V

Nie wat ons verwag het nie.

Kan elke beweging en woord hoor van die gaste in die ander kamer.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Maryke,

Ons is baie jammer oor die ongerief. Ons kan ongelukkig nie veel doen om die houtgeboue verder klankdig te maak nie, en het notas op in die kamers om gaste bewus te maak dat hulle teen 22:00 stil moet raak en ander gaste in ag neem.

Ek sal ook na ons beskrywing kyk en dit aanpas waar nodig.

Groete,
Laurette - Eienaar

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Lizelle K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle K

Lekker.

Dit was lekker. Maar sou verwag dat die eienaar bietjie meer betrokke is.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Ek vra nederig om verskoning dat julle afgeskeep voel, dis glad nie deel van my beleid nie. Ek wil graag hê dat al ons gaste tevrede en gelukkig hier tuisgaan, vergewe asseblief. Ek waardeer jou terugvoer en sal dit defnitief ter harte neem vir die toekoms. Groete, Laurette.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Vera V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera V

Heerlik gebly. Pragtige uitsig. Sal graag weer daar wil oorbly.

Ons het rêrig baie lekker gebly. Ontvangs was puik. Alles was daar en gereed. Baie netjies. Pragtige uitsig oor die meer.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Ons is baie bly dat ons 'n bydrae kon lewer om te sorg dat julle met goeie gedagtes aan Knysna terugdink. Baie dankie vir die bemoedigende terugvoer, hoop ons sien julle binnekort weer!

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Coenie T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie T

Netjies en skoon.

Alles in die gradering hierbo toegeken, ek sal weer daar oorslaap.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons is bly om te sien jy was tevrede met ons diens.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Reinette H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H

'n Heerlike verblyf en alles is so naby.

Dit is ons tweede verblyf hier, omdat ons die eerste keer so geniet het. Dié keer het ons bo gebly in die Uilkamer. Dit was weereens 'n heerlike ondervinding. Als is netjies en op plek. Die eienaars is baie vriendelik en baie tegemoetkomend. Ons sal beslis altyd van hierdie plek gebruik maak. Baie baie dankie!

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie dat julle weer by Lakeside tuis gegaan het. Ons geniet en waardeer ou kliente wat weer by ons bly. Ons hoop julle het dit geniet en wens seën op julle pad vorentoe. Ons sien uit vir die volgende kuier.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Reinette H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H

'n Heel aangename ervaring met 'n ongelooflike uitsig.

Ons hartlike dank aan hierdie eienaars vir 'n aangename verblyf waar ons heerlik kon uitrus en die pragtige uitsig kon geniet. Alles was in orde en baie gerieflik. Dankie vir vriendelike ontvangs en lekker geselsies hier en daar. Sal beslis weer van hierdie gastehuis gebruik maak. Alles was binne stapafstand van die gastehuis af en kon selfs vir oefening lang ente langs die meer stap.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Reinette
Baie dankie vir julle ondersteuning by Lakeside Akkommodasie.
Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê en ons sien uit daarna om julle weer by ons te hê.
Lakeside Groete

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Beryl M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl M

Dit was regtig baie lekker.

Ek was beïndruk met Lakeside, ons kamer was baie mooi en dit was lekker om daar te bly.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die ondersteuning en terugvoer, ons is verheug dat ons julle kon beindruk. Wens on kon dit regkry om al ons gaste so te beindruk!

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Paul C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C

Uitstekende keuse van verblyf.

Ons het heerlik gebly! Dit is gerieflik naby alles geleë, en die eenheid is goed ingerig. Andre is baie vriendelik en hulpvaardig en ek kan hierdie akkommodasie met die grootste plesier aanbeveel. Nogmaals dankie vir lekker verblyf!

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Paul, baie dankie vir jou bemoedigende kommentaar, ons is baie bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer,

Groete,
Laurette en Andre

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Yvette M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Mooi uitsig oor die Knysnameer, vriendelike mense.

Lakeside Lodge is baie goed geleë, ons het sommer gestap na die ferries en ander aktiwiteite by die Knysna Waterfront. Sal dit beslis aanbeveel.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Yvette,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons is ingenome om te weet dat jullle dit hier geniet het.

Groete,
Andre

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Karen N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Uitsig was fantasties, ons het heerlik oornag.

André het ons hartlik verwelkom, alles was skoon en netjies. Ons is ook gratis opgegradeer vir ons heerlike oornagverblyf, sal weer wil inloer.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly om te sien julle was tevrede.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Phil P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil P

Net een nag hier geslaap en alles baie bevredigend gevind.

Ons is baie vriendelik ontvang en afgesien.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Phil,
Baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, ek is bly julle het Knsyna geniet.
Groete,
Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Nadjoema D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadjoema D

Comfortable and cosy.

We enjoyed our stay and it is very conveniently situated. Beautiful view of the lagoon.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thank you for your support and valued feedback. We are glad that we could satisfy your requirements.

Best regards

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Boipelo K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Boipelo K

Not what was expected.

The place was not worth the value we paid for.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thank you very much for taking time to comment about your experience here at Lakeside GH in Knysna.
We appreciate your review, but as you have not supplied any detail we can only assume that what you saw about us on the website during your booking was misinterpreted or misleading. I reviewed our information on TravelGround and LekkeSlaap, and could not find any misleading information and would thus invite you to please send us more detail about the difference in what you expected and what you have received.
Customer satisfaction is our principle goal, but we have to know about any issues so we can correct them, and it would be ideal for us as well as the guests, while the are still at our premises.
We hope you have enjoy the rest of your trip.
Laurette Botha, Owner.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Elsa R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa R

Awesome.

André en sy vrou doen alles moontlik om hulle gaste welkom en gemaklike te maak. Niks is te veel gevra. Baie dankie.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en komplement, ons waardeer dit en hoop om gou weer van diens te kan wees

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Nico D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Skoon en netjies met goeie ligging.

Goed ontvang, kamer was skoon en netjies en stoep aangenaam met uitsig oor die meer.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thank you very much for your support, it was a pleasure to be your hosts.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Leendert H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert H

Baie netjies en goeie ligging. Sal verseker weer hier bespreek.

Baie netjies en goeie ligging naby alle besighede. Goeie diens ontvang.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Ons is bly ons diens kon julle tevrede stel, hoop om julle weer te sien.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Tommie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie B

Als wat mens nodig het in een van die mooiste plekke.

Vriendelik, skoon en baie mooi uitsig gehad. Sal beslis weer terug gaan.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dear Tommie, thank you very much for your kind words, we are glad that you have enjoyed the time in Knysna. Best regards, Laurette & Andre

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Lizelle J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle J

Gerieflik en sentraal.

Ons is welkom ontvang. Daar is veilige parkering en die eenheid bied dit wat hul adverteer en is skoon en netjies. Die eenheid is daagliks gediens en ons het weer skoon handdoeke gekry en die eenheid is weer netjies gemaak. Dit is baie sentraal geleë en is stapafstand van restaurante en winkels. Daar is ook 'n gesamentlike braai-area beskikbaar.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou welkome terugvoer, ons is verheug dat ons die meeste dinge reg doen, en hoop julle kom weer kuier in Knysna.

Eienaar
Laurette

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Anthony S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony S

Baie toeganklik en baie rustig.

Die plek is baie goed geleë en baie toeganklik tot alle attraksies in en om Knysna.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vera V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera V

Goeie verblyf.

Enigste probleem: Was in Butterfly op grondvloer, en was bewus van geraas in kamer bo my.

Jeanie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S

Ons het vir 'n week daar gebly, was heerlik

Andre en Laurette was baie gaaf om ons na groter eenheid te skuif. Vandaar het ons Knysna platgeloop. Het lekker met ons bure ook gekuier, sal beslis weer teruggaan!

Estelle V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Stunning

Andre en Lorette, gaan uit hulle pad uit om hulle gaste tuis en welkom te laat voel. Hulle stap beslis die ekstra myl vir hulle gaste. Kan Lakeside Guest House met 'n oop hart aanbeveel. Sal beslis weer daar tuisgaan met ons volgende vakansie.

Etienne R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R

Baie uitgerus. Sien julle weer!

Baie vriendelike ontvangs. Eenheid is baie skoon en netjies.

Rautie R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rautie R

Ons is vriendelik ontvang en sonder moeite ons akkommodasie toegeken.

Ons besluit om die Oesterfees by te woon en Lakeside Akkommodasie te gebruik vir verblyf was uit en uit 'n goeie besluit. Die eienaars was deurgaans gasvry en gereed om aan versoeke te voldoen. Alles was binne stapafstand en gevolglik was daar geen probleem met parkering nie. Wanneer ons terugkeer sal ons beslis weer daar tuisgaan en sien uit na die opknapping van die kamer waarin ons gewoon het. Die gebrek aan daaglikse diens van die kamer was egter teleurstellend.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Beste Rautie, jammer ons reageer nou eers op jou terugvoer. Baie dankie vir julle ondersteuning en aangename terugvoer. Heelwat mense verkies dat ons nie hul privaatheid skend nie, dus as 'n reel diens ons nie die kamers nie. Ons bied dit wel gratis aan op versoek, aan soos aangetoon op die Inligtingstuk in die kamer. Ons sal in die toekoms seker maak dat ons dit pertinent onder gaste se aandag bring. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Lucas L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas L

Dit was baie aangenaam gewees.

Hulle was baie hulpvaardig en vriendelik.

Ronald A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald A

Het al voorheen hier oornag, sal dit weer in die toekoms doen wanneer die geleentheid hom voordoen.

Kamer was skoon en netjies met ons aankoms. Lieflike uitsig oor die meer. Eienaar het ons vriendelik ontvang en bekendgestel aan alles in die kamer.

Lydia D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia D

Ons het 'n heerlike tyd gehad!

Die verblyf is skoon en netjies en goed geleë naby alles.

Hesta E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hesta E

Aangenaam gewees!

Die kamer was netjies en skoon gewees. Pragtige houtafwerking. Daar sal egter moet gekyk word na vernuwing. Eienaar was baie aangenaam en tegemoetkomend.

Tracy S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy S

Pleasurable for a short overnight stay.

Very central. Road side room, could be very noisy if you are staying for long periods and maybe in summer if you have the doors open all the time.

Leonie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie V

Die kamer is baie netjies.

Die N2 was net effens steurend.

Karin B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin B

Goed geleë, eienaars baie vriendelik.

Oulike plek, goed geleë. Hulle kan net meer aandag gee aan netheid, die kombuis toerusting soos die broodrooster, ketel en die tweeplaatstofie was nie baie skoon gewees nie. Dalk moet daar vir die personeel beduie word hoe om dit skoon te maak? Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Zodwa M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa M

A very peaceful place to visit

Very friendly people and so welcoming . This place is situated at a very convenient place with such nice view. A very safe place where you can walk in the street late at night without being attacked, I will definitely visit the place again.

Daleen B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Ons het baie lekker gebly by Lakeside en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Dis skoon, netjies en die mense is baie vriendelik. Daar is alles wat jy benodig, en jy het toegang soos dit jou pas.

Cathy S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy S

Baie geniet!!

Klein, maar groot genoeg vir twee mense. Alles was daar wat benodig word. Skoon en netjies. Sal weer daar oorbly. Baie gerieflik.

Maryke R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R

Baie gerieflike verblyf met strandmeer as uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Cheryl S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Very comfortable

Lovely accommodation - clean - and nice to be able to walk to the water front. There's no view from the rooms but safe parking which was a a huge plus. Thanks for an awesome stay and for being so helpful!

Andre W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Baie lekker oornag-verblyf op pad na 'n volgende bestemming.

Waarde vir geld!

Anneke S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke S

Netjies!

Vriendelike diens. Word aanbeveel.

Dave B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave B

Gemaklik geleë!

Baie goed geleë naby Waterfront, loopafstand slegs vanaf die besighede.

Sybrand V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

Baie vriendelike ontvangs, skoon, netjies en gerieflik.

Die privaat balkon voor die kamer is 'n groot bonus.

Max M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Max M

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens, baie goeie oornagverblyf, netjies en skoon!

Vir oornagverblyf is dit uitstekende waarde vir geld.

Jannie W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie W

Stil rustige huislike atmosfeer. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.Veiligheid proble

Ons het baie lekker gebly met al die fasiliteite beskikbaar en binne loopafstand van die hawe.Veiligheid pla bietjie aangesien skuifdeure nie veiligheidsdeure het nie.

Manie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie S

Die akkommodasie was baie goed gewees en is aan te beveel.

Verblyf was uitstaande en sal weer daarvan gebruik maak as in omgewing is.

N.p. L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
N.p. L

Ontvangs vriendelik en het LEKKE geslaap!

Julle diens was uitstekend, snel en na verwagting goed. Dankie, Lappies

Andrina L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrina L

Nie te sleg nie.

Al wat effens steurend is, is die hoofweg wat verby kom is baie bedrywig en voel of vragmotors oor jou gaan ry.

Marie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie V

Verblyf baie klein - geen kombuis, slegs hoekie.

Alhoewel gashere baie vriendelik is, was verblyf hopeloos te klein en geriewe nie voldoende nie.

Hc V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hc V

Aangename gasheer en -vrou, pragtige uitsig oor Knysnalagune; naby winkels.

Aangename verblyf; hulle kan die pragtige uitsig na die Knysna koppe beter benut in reklamering van die verblyfplek. Sal beslis volgende keer weer daar tuisgaan.

Fanus V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V

Dit was goeie waarde vir geld met puik diens van baie gawe gasheer!

Ons het baie lekker gebly in 'n vertrek wat absoluut voldoende toegerus is met alles wat ons nodig gehad het vir die duur van ons verblyf. Die bed was perfek vir twee pensioenarisse met slegte rûe. Die beddegoed was skoon en voldoende vir dié tyd van die jaar. Ekstra beddegoed was beskikbaar. Ons het die oggend van ons vertrek 'n heerlike ontbyt geniet op die patio buite ons kamer. Ons het ook net voor ons vertrek heerlik met Andre gekuier. Hy en sy vrou is duidelik op goeie diens ingestel en ons bid hulle baie seën toe met hulle onderneming!

Patricia S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia S

Had a very nice stay

Lakeside view is a pleasant place with a great view. So nice and quite. Will recommend it to anyone. Will stay again in the future.

Jana S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana S

Die kombuis is baie klein.

Daar is nie speelplek vir kinders nie.

Randall P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randall P

Home away from home...

It was just what we needed. A home away from home.

Dewald F - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald F

Perfekte diens teen 'n baie goeie prys!

Ek beveel Lakeside teen sterkste aan. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is baie goed toegerus, is baie skoon en netjies en meer as wat mens nodig het. Sal baie beslis weer van hulle gebruik maak!

Lucas M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas M

Great

We had a great stay, thanks.

Dennis A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis A

It was very nice

We would recommend this Guest House to friends. Only complaint is guests upstairs can be very noisy (wooden floors).

Bhavik S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bhavik S

Double unit is very small and hardly any kitchen. No sink.

I booked a double self catering unit which sleeps 2. I found the unit to be very small and was disappointed that there was hardly any kitchen: No sink and no place to cook! There were other 2-sleeper self catering units and these were better compared to one which I was given. If you are planning to stay here, please confirm before your arrival that you are getting the bigger 2 sleeper double unit.

Jan S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan S

Redelike fasiliteite, maar hoë geraasvlakke vanaf padverkeer.

Aanvaarbare verblyf indien slegs oornag word. Die eenhede naaste aan die strandmeer het hoë geraasvlakke. Die eenhede weg van die pad is aansienlik stiller. Fasiliteite is basies en in gevalle onprakties vir 'n selfsorg opset soos bv. geen opwasbak vir skottelgoed.

Clint M - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clint M

Comfortable overnight stop

Comfortable in all respects.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 88, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhOGFjZmU1LWMyNGEtNGY3YS04YzcwLTc2ODYyMjE1NDIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 88 Main Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.03664 23.03745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang