Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Andre G
1 nag
5.0
Mei 2024

Ek kan hulle nie genoeg aanbeveel nie. Dit was 'n uitstekende plek om te bly. Die eienaar was veral behulpsaam toe ek moeilikheid met my voertuig opgedoen het. Ek kan hulle nie genoeg aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag
5.0
Nov 2023

Nuwe gunsteling oorslaapplek in Knysna. Het my nuwe gunsteling oorslaapplek in Knysna gekry! Alles binne reikafstand. Eenhede is goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Was regtig 'n besonderse lekker oorslaap vir my!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Beste Pieter, baie dankie vir jou ondersteuning, ek is verheug en baie in my skik dat ons suksesvol was om aan jou verwagtinge te voldoen. Ons doen ons bes om heeltyd te verbeter en dis goed om te hoor dat dit jou gunsteling oorbly plek in Knysna gaan wees. Sien jou weer, groete Laurette, eienaar.

Jo-anne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Clean, comfortable and convenient. Stayed overnight, clean and neat, and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Dear Jo-anne, thank you for your support and feedback. I am glad you enjoyed the stay with us, kind regards, Laurette, Owner

Dominic D
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Perfect for my stay. Was there for a couple of weeks and it was perfect as a place to stay, fulfilled all my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lester W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Plek baie netjies en lekker rustig. Het baie lekker geslaap. Sal definitief weer daar gaan slaap, asook die plek aanbeveel vir ander mense. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Beste Lester, baie dankie vir jou welkome terugvoer, ek poog heeltyd om my diens en fasiliteite te verbeter en is baie bly dat jy tevrede was hier by ons. Laurette, eienaar.

Barend V
1 nag
4.6
Mei 2023

Baie lekker plekkie vir naweek verblyf. Die plekkie is perfek vir mense wat net n naweek iewers wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicole V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2023

Value for money. My stay was amazing, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Thank you very much for your support and feedback. I am very happy that you were overall satisfied with my product and service. I hope to e of service again in future, kind regards, Laurette, owner

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Goed vir reisigers wat wil oorslaap. Gasvry, vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Lakeside Selfsorg Akkommodasie
Dear Francois, thanks a lot for your support and feedback. I am proud that you was satisfied with my service, kind regards, Laurette

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Het aan ons basiese behoeftes voorsien. Vriendelike ontvangs. Ons sou langer wou bly, maar het nie ingepas by ons reisprogram nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Tevrede met verblyf. Dit was wat ek verwag het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 88, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhOGFjZmU1LWMyNGEtNGY3YS04YzcwLTc2ODYyMjE1NDIxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 88 Main Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.03664 23.03745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang