Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cabin

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonja F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Aangename besoek. Vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Clean, tranquil, peaceful place. Friendly and helpful host. The place was very clean. The host had the jacuzzi ready when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linky F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige paar dae, met ontspanning in die jacuzzi. Heerlike ontspannende paar dae. Dankie vir 'n heerlike tyd, en jou vriendlikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike naweek wegbreek plekkie op ons agterdeur. Baie vriendelike eienaar, het regtig moeite gedoen. Naby aan Pretoria. Oulike plekkie - netjies en skoon, het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dis baie rustig en ontspannend. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Mens kan rustig op die stoepie sit en oor die dam uitkyk en net die natuurskoon in neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die plekkie is baie rustic, rustig en 'n plekkie waar mens net kan ontspan. Die uitsig oor die dam met die eendjies is pragtig. Alhoewel dit net buite die stad is, is dit rustig en heerlik plattelands. Die eienaar is vriendelik, behulpsaam en uiters gasvry. Ons het ons kuiertjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie lekker, privaat en rustig. Vir iemand wat net die minimum soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a80fac8120c55fedb337f51ca1721de453bfaa246c0c5aa5899ad9e17e4583884b612beff88e0156d34065eca68856c9cca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 27 Titan Street Tierpoort 0043 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 12:00 -25.919348659167 28.441289094476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang