Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cabin

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lakeview Cabin is in Tierpoort, Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf, ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die stadslewe. Die eiendom is ongeveer 17 km vanaf Woodlands Mall geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en -kombuisie. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Toegang tot Wi-Fi word verskaf.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid maak oop na 'n houtdek met sitplek buite wat oor die meer uitkyk. Gaste kan die privaat jacuzzi geniet of in die hangmat langs die waterval ontspan en alles inneem wat die natuur bied. Gaste het toegang tot 'n klein privaat woud en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sonja F
5.0
Aangename besoek. Vriendelike gasvrou. Sien sterre.
Jun 2024
Francois B
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, tranquil, peaceful place. Friendly and helpful host. The place was very clean. The host had the jacuzzi ready when we arrived.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Linky F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige paar dae, met ontspanning in die jacuzzi. Heerlike ontspannende paar dae. Dankie vir 'n heerlike tyd, en jou vriendlikheid.
Feb 2024
Corike M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek wegbreek plekkie op ons agterdeur. Baie vriendelike eienaar, het regtig moeite gedoen. Naby aan Pretoria. Oulike plekkie - netjies en ...
Sien meer
Feb 2024
Karel D
Saam met lewensmaat
5.0
Dis baie rustig en ontspannend. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Mens kan rustig op die stoepie sit en oor die dam uitkyk en net ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Lakeview Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a80fac8120c55fedb337f51ca1721de453bfaa246c0c5aa5899ad9e17e4583884b612beff88e0156d34065eca68856c9cca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 27 Titan Street Tierpoort 0043 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 12:00 -25.919348659167 28.441289094476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang