Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Angelique W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker rustige plek. Dit is een van die lekkerste plekkies waar ek al gebly het en dit is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike rustige kuier. Net wat ons nodig gehad het. Dit was 'n heerlike rustige ervaring gewees. Geen elektroniese toestelle nie. Dwing jou om jouself op 'n ander manier te vermaak eerder as wat jy dieselfde by die huis sou doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lakeview Cottage
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom. Hoop julle het lekker gekuier.

Janine C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Spacious, clean, tidy, welcoming. It was a very nice place to stay, very clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Miskien Bluetooth-radio want daar is geen TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Clean and spacious. The only complaint I have is that we were only given half a roll of toilet paper for the 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dawn H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfect as an overnight before our race. Jan made it very easy for us to check-in, it was cost-effective, clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lakeview Cottage
Thank you, Dawn, for your positive feedback. I am glad you enjoyed your stay. You are welcome anytime in the future.

Tamsyn M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

A lovely break was had by all. We had a super time away with all that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige, stil gastehuis in 'n stil buurt. Baie mooi, stil, rustige ou huis met hout vloere en 'n baie lekker kuier en braai plek. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lakeview Cottage
Baie dankie Ben, vir die positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Estelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Great little break-away. Cottage is very clean and well equipped. Beautiful garden and the patio is great for relaxing outside. Hosts are very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lakeview Cottage
Estelle thank you very much for your positive review we really appreciate it. Thank you very much for the manner in which you left the guesthouse. Your are more than welcome in the future and you can bring your friends along as there is enough space.

Shaun S
1 nag
4.8
Mrt 2022

Goeie slaap plek en 'n lekker ligging. Baie stil omgewing, perfek vir 'n wegbreek. Baie lekker en hulle het my goed en vriendlik geakkommodeer toe ek laat die aand eers daar kon uitkom. Sal hulle weer iewers gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Lakeview Cottage
Baie dankie Shaun vir jou mooi terugvoer. Dit was n plesier om jou te akkommodeer en my is enige tyd weer Welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Baobab Pad, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YjdkMDdiLTY5YzctNGM5ZS04NTA0LWRkNjZjZDI5YTVjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 3 Baobab Road Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.664820637279 28.515695441674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang