Lakeview Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Janine C - Aug 2024
Algehele gradering
Spacious, clean, tidy, welcoming.
Andrew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Dawn H - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect as an overnight before our race.
Lakeview Cottage se terugvoer
Thank you, Dawn, for your positive feedback. I am glad you enjoyed your stay. You are welcome anytime in the future.
Tracy H - Aug 2024
Algehele gradering
Clean and spacious.
Tamsyn M - Sep 2022
Algehele gradering
A lovely break was had by all.
Ben R - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige, stil gastehuis in 'n stil buurt.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Ben, vir die positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom.
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Estelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Great little break-away.
Lakeview Cottage se terugvoer
Estelle thank you very much for your positive review we really appreciate it. Thank you very much for the manner in which you left the guesthouse. Your are more than welcome in the future and you can bring your friends along as there is enough space.
Shaun S - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie slaap plek en 'n lekker ligging.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Shaun vir jou mooi terugvoer. Dit was n plesier om jou te akkommodeer en my is enige tyd weer Welkom.
Rina K - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Karen dit word bake waardeer. Julle is enige tyd weer welkom
Vanessa D - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Lakeview Cottage se terugvoer
Bake dankie Venessa Vir julle terugvoer dit word waardeer. Julle is enige tyd weer welkom
Charmaine L - Mei 2022
Algehele gradering
Ons was 6 grootmense met 2 kinders onder 5 jaar.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Charmaine, vir jou positiewe terugvoer ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd weer welkom en baie dankie vir jul ondersteuning.
Marika J - Nov 2021
Algehele gradering
Oulik, skoon en baie gerieflik.
Lakeview Cottage se terugvoer
Marika, baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie dankie vir die puik toestand waarin julle die huis gelos het, dit word baie waardeer. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir jul ondersteuning.
Berna V - Okt 2021
Algehele gradering
Sake besoek in die omgewing.
Lakeview Cottage se terugvoer
Berna baie dankie vir jou mooi terugvoering dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Karla E - Aug 2021
Algehele gradering
Soveel meer as wat ons verwag het. Skoon en netjies.
Lakeview Cottage se terugvoer
Flip baie dankie vir julle mooi kommentaar dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom
Benita O - Apr 2021
Algehele gradering
Soos 'n paradys in die bos.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Benita vir jou terugvoer dit word opreg waardeer. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Esmé O - Mrt 2021
Algehele gradering
Gasvry. Rustig.
Lakeview Cottage se terugvoer
Bake dankie vir jou terugvoer one waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom, bring Sommer vriende Saam🌝
Anna-mart S - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklike blyplek, goed ingerig.
Lakeview Cottage se terugvoer
Anna-mart baie dankie vir julle ondersteuning en kommentaar dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom om te kom uitspan. Vriendelike groete Louise
Annelie P - Jun 2021
Algehele gradering
Uitsig oor die meer is baie mooi!
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Annelie vir jou terugvoer dit word opreg waardeer. Jy is enige tyd weer welkom.
Johnny S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plek!
Lakeview Cottage se terugvoer
Johnny baie dankie vir jul ondersteuning en virdie terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom
Anè B - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie, Ane, vir julle positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Johan J - Nov 2020
Algehele gradering
Verblyf ideaal vir ’n groep. Plek het baie enkelbeddens soos benodig. Lekker gebly.
Lakeview Cottage se terugvoer
Bake dankie julle is enige tyd weer welkom met 'n groep fietsryers.
Jeanne M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie skoon.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie kommentaar en ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Willize G - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Tanya S - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en stil.
Gerda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en baie mooi en netjiese plek.
Lakeview Cottage se terugvoer
Ons is baie bly u het u verblyf geniet en baie dankie vir die gunstige terugvoer ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom
Peter B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was absluut fantasties.
Willize G - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Lakeview Cottage se terugvoer
Willize baie dankie vir jul kommentaar en is bly dat julle lekker gebly het. Die Jacuzzi is van die advertensie verwyder aangesien dit nou geruime tyd probleme gee. Julle is enige tyd weer welkom en baie dankie vir jul ondersteuning
Erika H - Feb 2018
Algehele gradering
Het voldoen aan als wat ek nodig gehad het.
Julian F - Jan 2018
Algehele gradering
Groot en baie gerieflik.
Hendrien D - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker gebly vir 1 nag netjies skoon ook die tuin is goed versorg.
Siska L - Feb 2018
Algehele gradering
Vir die paar ure wat 'n mens daar spandeer is dit gerieflik, skoon en netjies.
Marié D - Apr 2017
Algehele gradering
'n Rustige plek om batterye te herlaai.
Lakeview Cottage se terugvoer
Hi Marie baie dankie vir jul ondersteuning en die mooi kommentaar. Julle is enig tyd weer welkom.
Jc O - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie rustig en kalm en Jan is baie vriendelik.
Lakeview Cottage se terugvoer
Beste JC,
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Julle is enige tyd weer welkom.
Ida M - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Lakeview Cottage se terugvoer
Bake dankie Ida vir die goeie resensie, ons waardeer dit en neem kennis van jou voorstel. Julle is enige tyd weer welkom.
Boon B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie rustig.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie Boon vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie en hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer. Dit was 'n plesier om julle daar te gehad het. Baie dankie.
Wilna T - Mei 2016
Algehele gradering
Oorgenoeg plek om lekker te sit en kuier binne en buite.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly as julle die naweek geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Maretha M - Des 2015
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer ons waardeer dit baie, u is enige tyd weer welkom. Weereens baie ddankie en vriendelike groete.
Hanerike K - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtig en lekker!
Lakeview Cottage se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoering ons waardeer dit opreg. Hoop ons kan u weer akkommodeer. Indien daar enige verbeterings is wat u kan voorstel sal ons bly wees om dit te verneem. Weereens baie dankie en vriendelike groete.
Sakkie D - Apr 2015
Algehele gradering
Ek en my eggenote het een nag daar oorgeslaap.
Sandy V - Feb 2015
Algehele gradering
We had the cottage to ourselves and enjoyed the 'run' of the common area.
Miempie V - Feb 2015
Algehele gradering
Rustige skoon veilige verblyf.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Baobab Pad, Cullinan, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang