Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Lakeview Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thinus O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus O

Heerlik, romanties en privaat.

Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet. Dit was wel 'n reënerige nag, maar die braaiplek in die huis het dit heel gesellig gemaak.

Mariette O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O

Alles was skoon en netjies. Het heerlik gesit en kyk na die meer.

Ons het baie lekker gebly. Baie goeie ligging. Naby aan alles. Sal beslis weer hier oornag.

Esther N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Heerlik ontspannend in asemrowende natuurskoon!

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Die binnenshuise braai het goed gewerk as 'n kaggel. Dit was lekker snoesig in die koue weer. Sal beslis weer in dié spesifieke eenheid kom bly, vir 'n langer tydperk.

Marina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Wat ñ lieflike plek! Baie rustig en netjies.

Baie lekker plekkie. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig!

Koos J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J

Die uitsig oor die dam is pragtig en die tuin is 'n lushof. Die suikerbekkies!

Alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf was daar. Die tydjie daar was net te kort.

Ryno G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno G

Mooiste uitsigte en so rustig en stil. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Ons het net een nag oorgebly, maar dit was baie lekker.

Sally K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally K

Lekker gebly.

Baie rustige omgewing.

Annemarie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Puik!

Puik, dankie, veral vir die winterlakens.

Ilona M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona M

Was nice and relaxing.

Was lovely. Would like to have a braai patio outside.

Jacky S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S

Onstpanend in mooi natuurskoon.

Die verblyf was uitstekend. Die enigste probleem was die TV (Netflix en YouTube) het nie gewerk nie die hele naweek. Het dit gerapporteer.

Frans D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D

Ontvangs was ongeorganiseerd, maar gou opgelos en verder was alles in orde.

Ja, die geriewe was van 'n hoë standaard en gerieflik.

Gawie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie B

Gerieflik, rustig en beslis 'n lafenis vir enige besoeker.

Ons het heerlik gebly en die panoramiese uitsig is pragtig.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ashley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M

Nice view.

Nice and clean place with a good view. It's a good getaway if you want peace and quiet.

Michael F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Mooiste uitsig. Klein, maar knussig.

Omgewing is beeldskoon en die mense in baie vriendelik.

Michelle E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Absoluut 'n asemrowende mooi en lekker blyplek.

Die Cottage is baie goed versorg, skoon en netjies. Alles wat jy benodig is daar, en meer. Absoluut awesome, stunning view! Die plekkie is baie mooier as in die foto's! Moet beslis nie net 1 aand oornag nie, jy gaan langer daar wil bly! Beslis goeie waarde vir jou geld!

Hennie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Oornag op pad wildtuin toe. Verken die omgewing en Haenertsburg.

Pragtig geleë met baie mooi uitsig. Baie netjies en gerieflik.

Francois S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Pragtige kothuis met 'n pragtige uitsig. Die foto's en beskrywing op die website is realisties en akkuraat.

Enigste klagte is dat die gas opgeraak het.

Leon P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Die kothuis het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit is naby geleë aan Haenertsburg en het 'n asemrowende uitsig oor die Stanfordmeer. Die kothuis is volledig toegerus vir 4 mense en 'n bonus is dat die kothuis in die oggend gediens word! Veiligheid was nooit 'n bekommernis nie.

Die pragtige eenheid is toegerus met WiFi en Smart TV. Daar is 'n binnebraai vir die aande wat jy net rustig by die kothuis wil kuier. Gedurende die 4 dae het ons geen loadshedding gehad nie. Ek kan Lakeview Cottages vir enige iemand aanbeveel.

Erich L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L

Baie goeie diens.

Baie gemaklike eenheid en skoon. Gerieflik geleë. Sal beslis weer daar oorbly.

Wiekus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus M

Ons het 'n absolute heerlike verblyf by Lakeview Cottages gehad.

Die selfsorgakkomodasie is sekerlik van die beste wat ons nog ervaar het. Baie dankie aan Hanneke en haar span. Die uitsig is uitstekend en die eenheid is baie doeltreffend gemeubileerd.

Kate H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H

Quick one-night stay on the mountain.

Very peaceful, relaxed setting with lovely views and grassed area out front for the kids to play. My husband struggled to get his work done using wi-fi but the kids were able to watch Netflix.

Sherry S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry S

Wonderful! Will definitely stay here again.

Die huis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê en het die mooiste uitsig. Dit is skoon, netjies en veilig en word elke dag skoongemaak. Dit is lekker sentraal in die area.

Florence G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence G

Heerlik gekuier saam kinders en skoonmense.

Pragtige uitsig, wandelpaaie in die woud was 'n pluspunt. Goed toegeruste kombuis. Sal Lakeview Cottage definitief aanbeveel.

Eugenie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie W

Great for an overnight stay.

We stayed over on our way to Kruger. Great location, lovely braai facilities, and the most beautiful gardens (this time of year). I can definitely recommend Lakeview Cottages to others. It would be great to know where one can walk or cycle after a long drive.

Farrein M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Farrein M

Very calm.

Absolutely stunning place. Quiet. Peaceful. Being from Namakwaland, I loved the cold misty morning in Limpopo. Tranquillity!

Esther S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Lekker ontspannend.

Uitstekende ligging en goed toegerus met 'n pragtige uitsig as bonus. Heerlike braai-area op die toegeboude stoep. Ons gasvrou, Hanneke, het deurentyd ons navrae beantwoord. Ons enigste voorstel is om instruksies te los vir die gasstoof, aangesien nie alle besoekers kennis van 'n gasstoof het nie.

Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Rustig en veilig.

Die kothuis het aan al ons verwagtinge voldoen en is baie goed versorg, skoon en netjies. Dit is naby geleë aan Haenertsburg en het 'n asemrowende uitsig oor die Stanfordmeer. Die kothuis is volledig toegerus vir 4 mense en 'n bonus is dat die kothuis in die oggend gediens word! Veiligheid was nooit 'n bekommernis nie. Daar is 'n binnebraai vir die aande wat jy net rustig by die kothuis wil kuier. Ek kan Lakeview Cottages vir enige iemand aanbeveel. Beslis goeie waarde vir jou geld!

Coenie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie D

Die ligging is pragtig en so ook die tuine. Die huisie is skoon.

Die eienaar het ons nie met 'n oog gesien nie, maar het 'n werker gestuur om ons te ontvang en vir ons gewys waar ons moet intrek vir die nag. Die badkamer se lig was buite werking. Toe ek dit rapporteer, was ek gesê sy sal eers die volgende dag daarna omsien. Die stort se "drain" was geblok, maar ons het dit nie gerapporteer nie.

Liana B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B

Asemrowende plek, uitmuntende verblyf! Sal weer en weer teruggaan!

Plaas is perfek geleë met 'n asemrowende uitsig oor Stanford-meer. Cottage is perfek geleë. Skoon, netjies, baie oulik. Sal net daar wil bly!

Thomas V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Wat 'n uitsig!

Uitsig is wonderlik en die geriewe uitstekend. Sal beslis weer daar bly indien ons in die omgewing kom.

Lurè G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurè G

Ongelooflike mooi omgewing en pragtige plek.

Wat 'n besonderse mooi plekkie, báie netjies en gerieflik. Dankie Claudine vir jou goeie diens.

Hetta C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta C

Pragtige akkommodasie.

Silwerskoon, gerieflik, uitstekend geleë, beeldskone uitsig oor die meer.

Francois R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Baie lekker verblyf, sal beslis dit weer gebruik.

Skoon, veilig en baie netjiese huisie perfek vir 'n naweekwegbreek of trouverblyf in die omgewing.

Henriette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Rustig, aangenaam, mooi uitsig en ideale ligging.

Vriendelik en gasvry ontvang. Tydens die enkele kragonderbrekings is 'n kragopwekker spoedig aangeskakel.

Felix H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix H

Beautiful views.

We had a lovely stay at Lakeview Cottages. It is convenient to explore Magoebaskloof.

Michael E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Comfortable stay.

Great overnight spot en route to Kruger.

Maryke D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Gemaklik. Veilig. Vreedsaam. Warm.

Ons is van die begin af warm verwelkom deur die man wat die plek help bestuur, wat vir ons lekker besienswaardighede en restaurante aanbeveel het. Ons huisie was toegerus met verwarmers, komberse, 'n kaggel, ens. wat bygedra het tot die huislike gevoel. Ons was nie juis doenig in die kombuis nie, so ek kan my nie eintlik uitspreek daaroor nie. 'n Groot pluspunt vir Lakeview Cottages, is die ongelooflike uitsig oor die Stanforddam, die ruim badkamer en kamer en dan natuurlik 'n groterige TV wat Netflix bied! Dit was vir ons 'n eerste en ons het dit baie geniet. Sal definitief dit aanbeveel.

Katy W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy W

Cosy, comfortable, clean and convenient.

It was wonderful to stay at Lakeview Cottages. Perfect layout for a family with grown up children. The supply of firewood was wonderful for the wet weekend. Very warm bedding and the generator was turned on during loadshedding.

Denis D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis D

Pragtige area, skoon en netjiese eenheid, vriendelike diens.

Sal weer terugkeer vir nog 'n wegbreek.

Rose H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose H

Baie mooi area, vriendelike diens, heerlike, rustige atmosfeer.

Was nie my eerste besoek nie, sal ook nie die laaste wees nie.

Piet V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Hier vind jy rus vir jou siel.

Ons aanbevelings: WiFi onstabiel en moet verkieslik eie WiFi saamneem. Lig buite hoofslaapkamer skyn te helder binne slaapkamer. Miskien blinders voor venster.

Elize H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Wonderlik!

Plekkie was skoon, gerieflik, lekker ingerig met alles wat mens nodig kan kry. Pragtige uitsigte, ek sal definitief weer daar gaan bly.

Carolyn C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn C

Magnificent setting!

Beautiful place. Close to Haenertsburg and places to eat. Lovely stay.

Agda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agda M

Dit wat aangenaam en stil.

Besoekers moet net in ag neem dat dit 'n entjie grondpad is.

Konstant D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konstant D

Besonderse persoonlike belangstelling vanaf eienaars. Meelewend.

Natuurskoon en vriendelikheid.

Malieta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malieta V

Baie aangenaam en rustig.

Moeilik om by die hoofpad in te kom as gevoel van vinnige verkeer en draaie in the pad wat sig belemmer. Baie netjiese staproete in Haenertsburg maar moeilik om te volg omdat pyltjies net aangedui word tot op 'n sekere punt.

Jane V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jane V

Lovely accommodation in a lovely area.

The unit was clean and very well appointed, with a fantastic view, and was central to a lot of tourist attractions. We enjoyed our stay thoroughly.

Lesiba Johannes M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesiba Johannes M

A good place for privacy and value for money.

A place for vacation and refreshing.

Clinton S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clinton S

Baie lekker.

Baie lekker plekkie gewees, net jammer dit was so naby aan die R71 gewees. Het verwag dat dit dieper sou wees in die bos, maar anders was dit regtig baie lekker, skoon en netjies. Hulle kan gerus in ander kussings belê, hulle was bietjie gaar.

Lorraine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Die uitsig is uitsonderlik.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Detail is definitief ’n prioriteit vir hulle. Tot vuurhoutjies, koerantpapier, en hout is beskikbaar in jou chalet vir die koue aande. Sal weer gaan.

Dorie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorie C

Very nice.

Very nice stay. Well situated, clean, people very friendly, and made us feel welcome.

Lisa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Lovely hosts! Beautiful place (the photos don't do it the justice it deserves!). Fantastic!

The hosts were lovely and easy to reach. The placement is ideal in the area. The accommodation itself was definite value for money! We were very happy!

Rina D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Baie gerieflike verblyf

Die kothuis is goed toegerus. Die tuin en die uitsig is pragtig!

Alta V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Aan te bevele.

Pragtige uitsig en mooi omgewing. Gerieflike en skoon verblyf. Lekker staproetes in denneplantasie. Dierbare gasheer en gasvrou. Dit was die moeite werd om 'n paar dae daar uit te span. Gaan gerus!

Elrine B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrine B

Mooiste uitsig, rustig en perfek vir mense met klein kindertjies.

Ons het vreeslik lekker gekuier, dis die mooiste plekkie met die mooiste natuurskoon om jou. Die uitsig is fantasties en mens rus so lekker. Alles wat jy nodig het is in die huisie tot ekstra melk in die yskas. Tannie Rejeanne en Oom Johan is baie gasvry en voel sommer soos familie.

Rose H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose H

Fantasties!

Baie vriendelike diens.

Stephanie R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Heerlike kuier in pragtige omgewing in goed toegeruste en netjies huisie.

Ons het 'n heerlike kuier, met vuurtjie binnenshuis beleef saam met goeie geselskap.

Jeanine G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine G

Fantastiese uitsig, naby aan alles.

Perfekte ligging, naby aan die dorp maar met fantastiese uitsigte. Lieflike gashere en goeie waarde vir geld. Eenheid was pragtig netjies en het skoonmaak dienste ingesluit. Sal enige dag terug gaan.

Mark L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Lovely stay with beautiful views

We wished we could’ve stayed longer. It’s scenery is beautiful and the lady was very welcoming and friendly. We had a great stay and would recommend it to anyone.

Andries C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Rus vir die siel.

Baie lekker plek. Sal beslis weer hulle gebruik.

Tebogo N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo N

Beautiful place, lovely environment. The view!

Won't mind returning with family. We'll love to experience winter in the venue because it looked very prepared. If only the second cottage had a second bedroom like the other cottage. Not really private if you have older children.

Nico S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Pragtige ligging en uitsig vanuit goed toegeruste chalet.

Met reëns wat dag en nag uitgesak het, was die binnebraai 'n welkome bonus. Al die nodige toerusting en geriewe is in die chalet, wat deur oopskuifvensters uitkyk na die Wolkberg anderkant Georges-vallei. Netjies en goed versorg. Ons gaan graag weer soontoe. Dankie Johan en Rejean!

Maureen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V

Rustig. Vrede. Pragtig.

Pragtige uitsig. Heerlike netjiese verblyf. Baie dankie.

Winnie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie M

Good.

The cottage was beautiful and clean.

Ian P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian P

Baie vriendelike en rustige atmosfeer

Sien sterre.

Morne P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Fantasties.

Lakeview is 'n wonderlike plekkie, goed teogerus met 'n pragtige uitsig. Die tuin is pragtig, en daar is maklike toegang tot bosboupaadjies, en kolle inheemse woude waar mens tot hartelus kan verken met 'n bergfiets of per voet.

Ina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Hemelse paradys op aarde.

Lakeview Cottages is een van die beste toegeruste vakansieplekke waar ons ooit was. Groot kaste om jou klere uit te pak sowel as genoeg pakplek in die badkamer. Die uitsig is ongelooflik mooi en die tuin is uit ’n tydskrif. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. As jy jou battery wil herlaai is dit die ideale plek om dit te gaan doen. Uitstekende diens en waarde vir geld.

Dave B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B

Stunning view, very spacious and spotlessly clean.

The directions to the cottages is wrong on your website. I did advise the owner and they will take it up with you.

Elsa S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Besonder aangenaam en verkwikkend.

Azelea is geleë in 'n pragtige tuin en die uitsig is asembenemd. Verder is dit uiters netjies en gerieflik met vriendelike diens en baie gawe eienaars.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R71, Waterval-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang