Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Thinus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, romanties en privaat. Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet. Dit was wel 'n reënerige nag, maar die braaiplek in die huis het dit heel gesellig gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles was skoon en netjies. Het heerlik gesit en kyk na die meer. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie ligging. Naby aan alles. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther N
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik ontspannend in asemrowende natuurskoon! Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Die binnenshuise braai het goed gewerk as 'n kaggel. Dit was lekker snoesig in die koue weer. Sal beslis weer in dié spesifieke eenheid kom bly, vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat ñ lieflike plek! Baie rustig en netjies. Baie lekker plekkie. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die uitsig oor die dam is pragtig en die tuin is 'n lushof. Die suikerbekkies! Alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf was daar. Die tydjie daar was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooiste uitsigte en so rustig en stil. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons het net een nag oorgebly, maar dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally K
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lekker gebly. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Puik! Puik, dankie, veral vir die winterlakens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Was nice and relaxing. Was lovely. Would like to have a braai patio outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Onstpanend in mooi natuurskoon. Die verblyf was uitstekend. Die enigste probleem was die TV (Netflix en YouTube) het nie gewerk nie die hele naweek. Het dit gerapporteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R71, Waterval-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang