Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R71, Waterval-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lakeview Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die plaas, Waterval, and, sowat 6 km vanaf Haenertsburg.

Verblyf bied 'n uitsig oor die Fauconnnier- en Stanford-meer en daar is 2 kothuise, Azalea en Krismisroos, wat albei slaapplek vir 4 het. Azalea beskik oor 1 kamer en daar is slaapbanke in die leefarea. Krismisroos beskik oor 2 kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort.

Elke eenheid het 'n kombuis en 'n eetarea met 'n uitsig oor die mere en omgewing en braaigeriewe. Elke sitarea het 'n TV met DStv.

Die plaas bied voetslaan, fietsry en visvang. Haenertsburg en die omgewing bied restaurante en verskeie trekpleisters en doendinge, soos fietsry, kloofklim en voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Thinus O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, romanties en privaat. Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet. Dit was wel 'n reënerige nag, maar die braaiplek in die huis het dit heel ges...
Sien meer
Aug 2024
Mariette O
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was skoon en netjies. Het heerlik gesit en kyk na die meer. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie ligging. Naby aan alles. Sal beslis weer hier ...
Sien meer
Jul 2024
Esther N
5.0
Heerlik ontspannend in asemrowende natuurskoon! Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Die binnenshuise braai het goed gewerk as 'n kaggel. Dit was lekke...
Sien meer
Jun 2024
Marina S
Saam met lewensmaat
5.0
Wat ñ lieflike plek! Baie rustig en netjies. Baie lekker plekkie. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig!
Apr 2024
Koos J
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig oor die dam is pragtig en die tuin is 'n lushof. Die suikerbekkies! Alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf was daar. Die tydjie daar ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R71, Waterval-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Lakeview Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R71, Waterval-plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40c050ad61ad45f6989d0bcea853528914e91a8895cfaa91b19b96f980d3cbd2a447996f347a8c722fb06a99ed5be279a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Off the R71 Waterval Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.906035919078 29.974538628583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang