Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeview villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview Pecanwood 21, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lakeview villa skuil op die Pecanwood Gholflandgoed op die Hartbeespoortdam se oewer. Die selfsorghuis het 'n unieke styl, is stylvol ingerig en spog met 'n asemrowende uitsig oor Hartbeespoortdam.

Die vyfslaapkamerhuis bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 2 enkelbeddens in 2 van die slaapkamers en een van hulle het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 gaste en die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 2 badkamers wat gedeel word, waarvan een 'n stort en 'n bad het en die ander een slegs 'n stort het.

Die huis beskik oor 'n ruim oopplan-leefarea met 'n pragtige sitarea met 'n kaggel en 'n etenstafel. Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Langs die leefarea is daar 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en bordspeletjies.

Buite op die dek is daar 'n etenstafel met sitplek vir 12, braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam. Daar is ook 'n privaat swembad, Jacuzzi en 'n versonke boma.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tyronne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Lakeview Pecanwood 21, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes
  • Gaste dink Lakeview villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview Pecanwood 21, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa28de9629e560c76f39f18407e2fdc26830a17a97b742283f461c1f5f5ad44eca1be4c089c6ffe0b82f27d2e9c3cf8b107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 21 Lakeview Pecanwood Hartebeespoortdam 2162 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.759400569473 27.857961753651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang