Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala @ C

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Chantelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome stay. We had a wonderful stay at Lala @ C. Beautiful surroundings and walking distance from the beach. The host made us feel right at home. The unit was so clean and well-equipped. The pool and garden were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maruis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Clean, well-planned setup to make cooking easy, fully functional bathroom all under roof, enough seating and a braai. Well-planned layout, close to the beach. We had a great stay and Tom and Michell made sure we had an excellent stay. Friendly people, clean place, nice garden and pool. We will recommend Lala @ C for a getaway or longer vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Goed. Skoon, naby see, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Unpleasant. Very unpleasant. The layout of the bedrooms is uncomfortable. The microwave is broken. The doors are broken. The TV remote is broken. Complaints were not attended to by the owner. There is no internet reception, no WiFi, nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Tom
Lala @ C
We apologise for your unpleasant stay. We assure you that the establishment is under new management as of 1/02/2024. Renovations have been done to ensure a better stay. For any enquiries please contact the management.

Andrea K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2023

Accommodating. No Wi-Fi, and a lot of restrictions regarding water and light usage. Overall it was an okay stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Johannes M
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Lekker netjiese blyplek. Die mense was baie vriendelik, hulle onderhou 'n wonderlike tuin. Lekker braaigeriewe is beskikbaar met 'n mooi, groot, donkerblou swembad. Die verblyf is baie goed toegerus en alles wat jy benodig, is tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Lala @ C
Ek waardeer jou terugvoering Johannes, baie dankie. Ek glo ons sien jou weer.

Elvira B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Vir seker die beste plek om te gaan bly. Die verblyf is gemaklik en prakties ingerig. Die erf is so mooi en netjies met die mooiste swembad en braaigeriewe. Die strand is net oor die straat. Mens voel asof jy in Hawaii is met die piesangbome en palms. Dis so 'n rustige klein dorpie. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Dirk Jacobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Baie mooi en lekker plekkie, die moeite werd. Het ligging en area geniet. Baie gerieflik en regtig baie lekker gekuier. Beveel beslis aan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Lala @ C
Ons waardeer die positive terugvoering! Dit is altyd n voorreg om ons gaste te mag verwelkom en n vriendelike diens te lewer! Baie dankie!

Ruchelle G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Was very peaceful and clean. Place was exactly what we paid for and so much more, also very friendly host and very quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Heerlike, rustige atmosfeer, super netjies en tannie Venetia-hulle is wonderlike gashere wat geen moeite ontsien om te verseker dat mens gelukkig en tevrede is nie. Kan Lala @ C beslis aanbeveel. Baie baie dankie tannie Venetia, ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Lala @ C
Baie dankie Madelein. Dit was voorwaar 'n plesier om lieflike gaste soos julle hier by ons te kon verwelkom. Ek is so bly dat julle die wegbreek geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 24, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4nn26QNoPEeanUjp1j9UmBgPd730anX2QaQ7daRteacg5CuIiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 24 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.001327598044 30.265643003864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang